Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Tessalonisense 4
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Tessalonisense

      • Waarskuwing teen seksuele onsedelikheid (1-8)

      • Wees nog liewer vir mekaar (9-12)

        • ‘Hou julle met julle eie sake besig’ (11)

      • Dooies in eenheid met Christus sal eerste opstaan (13-18)

1 Tessalonisense 4:1

Kantlynverwysings

  • +Kol 1:10; 1Pe 2:12

1 Tessalonisense 4:2

Voetnote

  • *

    Of “bevele”.

1 Tessalonisense 4:3

Voetnote

  • *

    Grieks: por·neiʹa. Sien Woordelys.

Kantlynverwysings

  • +Joh 17:19; Ef 5:25-27; 2Te 2:13; 1Pe 1:15, 16
  • +Ef 5:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/6/1, bl. 21

1 Tessalonisense 4:4

Voetnote

  • *

    Lett. “houer”.

Kantlynverwysings

  • +Kol 3:5; 2Ti 2:22
  • +Ro 6:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2003/10/8, bl. 14

1 Tessalonisense 4:5

Kantlynverwysings

  • +1Kor 6:18; Ef 5:5
  • +Ps 79:6; Ef 4:17, 19; 1Pe 4:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2013/9, bl. 5

    Die Wagtoring,

    2012/6/1, bl. 21

1 Tessalonisense 4:6

Voetnote

  • *

    Lett. “broer”.

  • *

    Sien Aanh. A5.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2006/11, bl. 29

    2000/4/22, bl. 14

    Die Wagtoring,

    2002/6/15, bl. 20-21

    2001/1/15, bl. 7

1 Tessalonisense 4:7

Kantlynverwysings

  • +Heb 12:14; 1Pe 1:15, 16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/6/1, bl. 21

1 Tessalonisense 4:8

Kantlynverwysings

  • +1Kor 6:18, 19
  • +1Jo 3:24

1 Tessalonisense 4:9

Kantlynverwysings

  • +Ro 12:10
  • +Joh 13:34, 35; 1Pe 1:22; 1Jo 4:21

1 Tessalonisense 4:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/2/1, bl. 13-14

1 Tessalonisense 4:11

Kantlynverwysings

  • +2Te 3:11, 12
  • +1Pe 4:15
  • +1Kor 4:11, 12; Ef 4:28; 2Te 3:10; 1Ti 5:8

1 Tessalonisense 4:12

Kantlynverwysings

  • +Ro 12:17

1 Tessalonisense 4:13

Voetnote

  • *

    Of “onkundig”.

Kantlynverwysings

  • +Joh 11:11; Han 7:59, 60; 1Kor 15:6
  • +1Kor 15:32

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2001/7/8, bl. 12-13

1 Tessalonisense 4:14

Kantlynverwysings

  • +Ro 14:9; 1Kor 15:3, 4
  • +1Kor 15:22, 23; Flp 3:20, 21; 2Te 2:1; Op 20:4

1 Tessalonisense 4:15

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/1/1, bl. 28

1 Tessalonisense 4:16

Kantlynverwysings

  • +Jud 9
  • +1Kor 15:51, 52

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 5 2017 bl. 5

    Die Wagtoring,

    2007/1/1, bl. 28

    Ontwaak!,

    2002/2/8, bl. 17

1 Tessalonisense 4:17

Kantlynverwysings

  • +Han 1:9
  • +2Te 2:1
  • +Joh 14:3; 17:24; 2Kor 5:8; Flp 1:23; Op 20:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/7/15, bl. 14

    2008/9/15, bl. 29

    2007/1/1, bl. 28

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Tess. 4:1Kol 1:10; 1Pe 2:12
1 Tess. 4:3Joh 17:19; Ef 5:25-27; 2Te 2:13; 1Pe 1:15, 16
1 Tess. 4:3Ef 5:3
1 Tess. 4:4Kol 3:5; 2Ti 2:22
1 Tess. 4:4Ro 6:19
1 Tess. 4:51Kor 6:18; Ef 5:5
1 Tess. 4:5Ps 79:6; Ef 4:17, 19; 1Pe 4:3
1 Tess. 4:7Heb 12:14; 1Pe 1:15, 16
1 Tess. 4:81Kor 6:18, 19
1 Tess. 4:81Jo 3:24
1 Tess. 4:9Ro 12:10
1 Tess. 4:9Joh 13:34, 35; 1Pe 1:22; 1Jo 4:21
1 Tess. 4:112Te 3:11, 12
1 Tess. 4:111Pe 4:15
1 Tess. 4:111Kor 4:11, 12; Ef 4:28; 2Te 3:10; 1Ti 5:8
1 Tess. 4:12Ro 12:17
1 Tess. 4:13Joh 11:11; Han 7:59, 60; 1Kor 15:6
1 Tess. 4:131Kor 15:32
1 Tess. 4:14Ro 14:9; 1Kor 15:3, 4
1 Tess. 4:141Kor 15:22, 23; Flp 3:20, 21; 2Te 2:1; Op 20:4
1 Tess. 4:16Jud 9
1 Tess. 4:161Kor 15:51, 52
1 Tess. 4:17Han 1:9
1 Tess. 4:172Te 2:1
1 Tess. 4:17Joh 14:3; 17:24; 2Kor 5:8; Flp 1:23; Op 20:6
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Tessalonisense 4:1-18

Die eerste brief aan die Tessalonisense

4 Broers, julle het by ons geleer wat julle moet doen om te lewe soos God graag wil hê julle moet lewe,+ en dit is wel hoe julle lewe. Maar nou vra ons julle en smeek ons julle in die naam van die Here Jesus om dit nog meer te doen. 2 Want julle ken die instruksies* wat ons deur die Here Jesus aan julle gegee het.

3 Want die wil van God is dat julle heilig moet wees+ en van seksuele onsedelikheid* moet wegbly.+ 4 Elkeen van julle moet weet hoe om sy eie liggaam*+ in heiligheid+ en eer onder beheer te hou. 5 Moet julle nie laat lei deur gierige, onbeheerste seksuele begeertes+ soos die nasies wat God nie ken nie.+ 6 Niemand moet te ver gaan en sy medegelowige* in hierdie opsig misbruik nie, want Jehovah* straf mense wat hierdie dinge doen, soos ons voorheen vir julle gesê het en julle ook uitdruklik gewaarsku het. 7 Want God het ons nie vir onreinheid geroep nie, maar vir heiligheid.+ 8 Die persoon wat hierdie waarskuwings verwerp, verwerp dus nie ’n mens nie, maar God,+ wat sy heilige gees aan julle gee.+

9 Maar wanneer dit by broederliefde kom,+ is dit nie vir ons nodig om aan julle te skryf nie, want julle word deur God geleer om mekaar lief te hê.+ 10 Om die waarheid te sê, julle doen dit teenoor al die broers in die hele Masedoʹnië. Maar broers, ons spoor julle aan om dit nog meer te doen. 11 Stel vir julle die doelwit om rustig te lewe+ en om julle met julle eie sake besig te hou+ en met julle hande te werk,+ net soos ons vir julle gesê het, 12 sodat mense wat buite is, kan sien dat julle julle ordentlik gedra+ en niks nodig het nie.

13 Wat meer is, broers, ons wil nie hê dat julle oningelig* moet wees oor dié wat slaap in die dood nie,+ sodat julle nie treur soos die res, wat geen hoop het nie.+ 14 Want as ons geloof het dat Jesus gesterf het en weer opgestaan het,+ dan het ons ook geloof dat God dié saam met hom sal bring wat deur Jesus gesterf het.+ 15 Want ons sê vir julle deur Jehovah* se woord dat ons wat tot die teenwoordigheid van die Here bly lewe, glad nie na die hemel sal opgaan voor dié wat gesterf het nie. 16 Want die Here self sal uit die hemel neerdaal met ’n bevelende roep, met ’n aartsengel+ se stem en met God se trompet, en dié wat dood is in eenheid met Christus, sal eerste opstaan.+ 17 Daarna sal ons wat nog lewe, saam met hulle in wolke weggeneem word+ om die Here in die lug te ontmoet,+ en so sal ons altyd by die Here wees.+ 18 Hou dus aan om mekaar met hierdie woorde te vertroos.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel