Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Tessalonisense 2
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 2 Tessalonisense

      • Mens van wetteloosheid (1-12)

      • Aansporing om standvastig te wees (13-17)

2 Tessalonisense 2:1

Kantlynverwysings

  • +Mt 24:3
  • +1Te 4:17

2 Tessalonisense 2:2

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

  • *

    Of “geïnspireerde woorde; ’n gees”. Sien Woordelys, “Gees”.

Kantlynverwysings

  • +Sef 1:14; 2Pe 3:10
  • +1Jo 4:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 232

2 Tessalonisense 2:3

Voetnote

  • *

    Of “verlei”.

Kantlynverwysings

  • +1Ti 4:1; 2Ti 2:16-18; 4:3; 2Pe 2:1; 1Jo 2:18, 19
  • +Mt 7:15; Han 20:29, 30
  • +2Pe 2:1, 3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/6/1, bl. 14-15

    2008/9/15, bl. 30

    2003/9/1, bl. 6

2 Tessalonisense 2:4

Voetnote

  • *

    Of “vereer”.

2 Tessalonisense 2:7

Kantlynverwysings

  • +Han 20:29, 30; 1Kor 11:18, 19; 1Jo 2:18

2 Tessalonisense 2:8

Kantlynverwysings

  • +Jes 11:4; Op 19:15
  • +1Ti 6:13-15; 2Ti 4:1, 8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/9/15, bl. 30

2 Tessalonisense 2:9

Kantlynverwysings

  • +2Kor 11:3
  • +Mt 24:24

2 Tessalonisense 2:10

Kantlynverwysings

  • +Mt 24:11

2 Tessalonisense 2:11

Kantlynverwysings

  • +Mt 24:5; 1Ti 4:1; 2Ti 4:3, 4

2 Tessalonisense 2:13

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kantlynverwysings

  • +Joh 6:44; Ro 8:30
  • +Joh 17:17; 1Kor 6:11; 1Te 4:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/9/15, bl. 30

2 Tessalonisense 2:14

Kantlynverwysings

  • +1Pe 5:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/9/15, bl. 30

2 Tessalonisense 2:15

Kantlynverwysings

  • +1Kor 15:58; 16:13
  • +1Kor 11:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/12/15, bl. 8-9

2 Tessalonisense 2:16

Kantlynverwysings

  • +1Jo 4:10
  • +1Pe 1:3, 4

2 Tessalonisense 2:17

Voetnote

  • *

    Of “versterk”.

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Tess. 2:1Mt 24:3
2 Tess. 2:11Te 4:17
2 Tess. 2:2Sef 1:14; 2Pe 3:10
2 Tess. 2:21Jo 4:1
2 Tess. 2:31Ti 4:1; 2Ti 2:16-18; 4:3; 2Pe 2:1; 1Jo 2:18, 19
2 Tess. 2:3Mt 7:15; Han 20:29, 30
2 Tess. 2:32Pe 2:1, 3
2 Tess. 2:7Han 20:29, 30; 1Kor 11:18, 19; 1Jo 2:18
2 Tess. 2:8Jes 11:4; Op 19:15
2 Tess. 2:81Ti 6:13-15; 2Ti 4:1, 8
2 Tess. 2:92Kor 11:3
2 Tess. 2:9Mt 24:24
2 Tess. 2:10Mt 24:11
2 Tess. 2:11Mt 24:5; 1Ti 4:1; 2Ti 4:3, 4
2 Tess. 2:13Joh 6:44; Ro 8:30
2 Tess. 2:13Joh 17:17; 1Kor 6:11; 1Te 4:7
2 Tess. 2:141Pe 5:10
2 Tess. 2:151Kor 15:58; 16:13
2 Tess. 2:151Kor 11:2
2 Tess. 2:161Jo 4:10
2 Tess. 2:161Pe 1:3, 4
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
2 Tessalonisense 2:1-17

Die tweede brief aan die Tessalonisense

2 Broers, ons wil julle die volgende vra oor die teenwoordigheid van ons Here Jesus Christus+ en die tyd wanneer ons by hom bymekaar gebring word:+ 2 Moenie gou deurmekaar of paniekerig gemaak word deur ’n bewering dat die dag van Jehovah*+ hier is nie, of dit nou ’n profesie*+ is of ’n boodskap wat mondeling oorgedra word of ’n brief wat lyk asof dit van ons af kom.

3 Laat niemand julle op enige manier mislei* nie, want voordat daardie dag kom, moet die afvalligheid eers kom+ en die mens van wetteloosheid+ geopenbaar word, die seun van vernietiging.+ 4 Hy is ’n teenstander en verhoog homself bo elke sogenaamde god en alles wat aanbid* word, en hy gaan sit in die tempel van God en vertoon homself in die openbaar as ’n god. 5 Onthou julle nie dat ek hierdie dinge vir julle gesê het toe ek nog by julle was nie?

6 En nou weet julle wat die mens van wetteloosheid terughou sodat hy eers op die vasgestelde tyd geopenbaar sal word. 7 Hierdie wetteloosheid is reeds in die geheim aan die werk,+ maar net totdat hy wat die wetteloosheid op die oomblik terughou, nie meer in die pad staan nie. 8 Dan sal die mens van wetteloosheid wel geopenbaar word. Die Here Jesus sal hom deur die gees van sy mond+ vernietig en deur die openbaring+ van sy teenwoordigheid van hom ontslae raak. 9 Maar die teenwoordigheid van die mens van wetteloosheid is Satan se werk,+ met allerhande kragtige werke en misleidende tekens en wonderwerke+ 10 en allerhande onregverdige bedrog,+ wat bedoel is vir dié wat vernietig gaan word. Hulle verdien dit omdat hulle nie die waarheid aanvaar en liefgekry het sodat hulle gered kan word nie. 11 Daarom laat God toe dat hulle deur ’n bedrieglike invloed mislei word, sodat hulle die leuen sal glo+ 12 en sodat hulle almal geoordeel kan word omdat hulle nie die waarheid geglo het nie, maar lief was vir onregverdigheid.

13 Ons is egter verplig om God altyd vir julle te dank, broers vir wie Jehovah* lief is. God het julle as gevolg van julle geloof in die waarheid van die begin af vir redding gekies+ deur julle met sy gees te heilig.+ 14 Hy het julle hiervoor geroep deur die goeie nuus wat ons bekend maak, sodat julle soos ons Here Jesus Christus verheerlik kan word.+ 15 Staan dan vas+ en hou vas aan die tradisies wat aan julle geleer is,+ broers, of dit nou deur ’n boodskap was wat mondeling oorgedra is of deur ’n brief van ons af. 16 Mag ons Here Jesus Christus self en God, ons Vader, wat ons liefgehad het+ en wat deur middel van onverdiende goedheid ewige vertroosting en goeie hoop+ gegee het, 17 julle harte vertroos en julle standvastig maak* in elke goeie ding wat julle sê en doen.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel