Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Timoteus 2
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Timoteus

      • Gebed vir alle soorte mense (1-7)

        • Een God, een middelaar (5)

        • Ooreenstemmende losprys vir almal (6)

      • Instruksies vir mans en vrouens (8-15)

        • Beskeie kleredrag (9, 10)

1 Timoteus 2:2

Voetnote

  • *

    Of “gesagsposisie”.

Kruisverwysings

  • +Mt 5:44
  • +Jer 29:7

1 Timoteus 2:3

Kruisverwysings

  • +Jud 25

1 Timoteus 2:4

Kruisverwysings

  • +Jes 45:22; Han 17:30; Ro 5:18; 1Ti 4:10

1 Timoteus 2:5

Kruisverwysings

  • +De 6:4; Ro 3:30
  • +Heb 8:6; 9:15
  • +1Kor 11:25
  • +Han 4:12; Ro 5:15; 2Ti 1:9, 10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/12/15, bl. 13-14

1 Timoteus 2:6

Voetnote

  • *

    Of “alle soorte mense”.

Kruisverwysings

  • +Mt 20:28; Mr 10:45; Kol 1:13, 14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 142-143

    Die Wagtoring,

    2011/6/15, bl. 13

1 Timoteus 2:7

Kruisverwysings

  • +Han 9:15
  • +Ga 2:7, 8
  • +Ga 1:15, 16

1 Timoteus 2:8

Kruisverwysings

  • +Ps 141:2
  • +Jak 1:20
  • +Flp 2:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/11/15, bl. 19

1 Timoteus 2:9

Voetnote

  • *

    Of “ordentlike”.

  • *

    Of “goeie oordeel; verstandigheid”.

Kruisverwysings

  • +1Pe 3:3, 4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/5, bl. 19

    Die Wagtoring,

    2015/6/1, bl. 9

    2009/2/15, bl. 20-21

    2005/5/1, bl. 29

    2003/12/1, bl. 22

    2002/8/1, bl. 17-18

    ‘God se liefde’, bl. 56-57

    Jehovah se wil, bl. 11

    Jongmense vra, Deel 1, bl. 79

    Ontwaak!,

    2005/10/8, bl. 27

    Bedieningskool, bl. 131-132

1 Timoteus 2:10

Kruisverwysings

  • +Spr 31:30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/5, bl. 19

    Jehovah se wil, bl. 11

    Die Wagtoring,

    2005/5/1, bl. 29

    2003/12/1, bl. 22

    2002/8/1, bl. 17-18

    Ontwaak!,

    2005/10/8, bl. 27

    Bedieningskool, bl. 131-132

1 Timoteus 2:11

Voetnote

  • *

    Of “kalmte”.

Kruisverwysings

  • +Ef 5:24

1 Timoteus 2:12

Voetnote

  • *

    Of “kalm wees”.

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:34

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/1/15, bl. 4

1 Timoteus 2:13

Kruisverwysings

  • +Ge 2:18, 22; 1Kor 11:8

1 Timoteus 2:14

Kruisverwysings

  • +Ge 3:6, 13

1 Timoteus 2:15

Voetnote

  • *

    Lett. “hulle”.

  • *

    Of “goeie oordeel; verstandigheid”.

Kruisverwysings

  • +1Ti 5:14
  • +1Ti 2:9, 10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/6, bl. 6

    Die Wagtoring,

    2008/9/15, bl. 30

    2005/5/1, bl. 29

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Tim. 2:2Mt 5:44
1 Tim. 2:2Jer 29:7
1 Tim. 2:3Jud 25
1 Tim. 2:4Jes 45:22; Han 17:30; Ro 5:18; 1Ti 4:10
1 Tim. 2:5De 6:4; Ro 3:30
1 Tim. 2:5Heb 8:6; 9:15
1 Tim. 2:51Kor 11:25
1 Tim. 2:5Han 4:12; Ro 5:15; 2Ti 1:9, 10
1 Tim. 2:6Mt 20:28; Mr 10:45; Kol 1:13, 14
1 Tim. 2:7Han 9:15
1 Tim. 2:7Ga 2:7, 8
1 Tim. 2:7Ga 1:15, 16
1 Tim. 2:8Ps 141:2
1 Tim. 2:8Jak 1:20
1 Tim. 2:8Flp 2:14
1 Tim. 2:91Pe 3:3, 4
1 Tim. 2:10Spr 31:30
1 Tim. 2:11Ef 5:24
1 Tim. 2:121Kor 14:34
1 Tim. 2:13Ge 2:18, 22; 1Kor 11:8
1 Tim. 2:14Ge 3:6, 13
1 Tim. 2:151Ti 5:14
1 Tim. 2:151Ti 2:9, 10
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Timoteus 2:1-15

Die eerste brief aan Timoteus

2 In die eerste plek wil ek almal dan aanspoor om tot God te bid vir alle soorte mense. Smeek God vir sy hulp en dank hom. 2 Bid vir konings en almal wat ’n hoë posisie* het,+ sodat ons kan voortgaan om ’n kalm en stil lewe te lei met erns en uitsluitlike toegewydheid aan God.+ 3 Dit is goed en aangenaam in die oë van God, ons Redder,+ 4 wie se wil dit is dat alle soorte mense gered moet word+ en akkurate kennis van die waarheid moet kry. 5 Want daar is een God,+ en een middelaar+ tussen God en die mense:+ ’n mens, Christus Jesus,+ 6 wat homself as ’n ooreenstemmende losprys vir almal* gegee het.+ Daar moet op die regte tyd hiervan getuig word. 7 Om hierdie getuienis te kan gee,+ is ek as ’n prediker en ’n apostel aangestel,+ ’n onderrigter van nasies+ om hulle te leer van geloof en waarheid. Ek praat die waarheid, ek lieg nie.

8 Daarom wil ek hê dat die mans op elke plek moet aanhou bid en lojaal hulle hande moet oplig,+ sonder om kwaad te word+ en te stry.+ 9 Net so moet die vrouens gepaste* klere dra en hulle versier met beskeidenheid en gesonde verstand,* nie met hare wat kunstig gevleg is en goud of pêrels of baie duur klere nie,+ 10 maar op ’n manier wat gepas is vir vrouens wat sê dat hulle aan God toegewyd is,+ naamlik deur goeie werke.

11 Laat ’n vrou in stilte* leer met volle onderdanigheid.+ 12 Ek laat ’n vrou nie toe om te onderrig of om gesag oor ’n man te hê nie, maar sy moet stil wees.*+ 13 Want Adam is eerste gevorm, en toe Eva.+ 14 Ook is Adam nie bedrieg nie, maar die vrou is geheel en al bedrieg+ en het ’n oortreder geword. 15 Maar ’n vrou sal beskerm word deur kinders te kry,+ solank sy* in geloof en liefde en heiligheid en met gesonde verstand*+ volhard.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel