Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Timoteus 4
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 2 Timoteus

      • ‘Voer jou bediening ten volle uit’ (1-5)

        • Verkondig die woord dringend (2)

      • “Ek het die goeie stryd gestry” (6-8)

      • Persoonlike opmerkings (9-18)

      • Groete (19-22)

2 Timoteus 4:1

Kruisverwysings

  • +Joh 5:28, 29; Han 10:42
  • +Joh 5:22; Han 17:31; 2Kor 5:10
  • +1Ti 6:14, 15; 1Pe 5:4
  • +Op 11:15; 12:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2010/1, bl. 10-11

2 Timoteus 4:2

Voetnote

  • *

    Of “en met onderrigkuns”.

Kruisverwysings

  • +2Ti 2:15
  • +1Ti 5:20; Tit 1:7, 9, 13; 2:15
  • +2Ti 2:24, 25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 165

    Die Wagtoring,

    2012/3/15, bl. 15-16

    2008/1/15, bl. 8-9

    2003/1/1, bl. 29-30

    1999/3/15, bl. 10

    1989/9/15, bl. 11-12

    1986/12/1, bl. 12

    Bedieningskool, bl. 266

    Koninkryksbediening,

    2000/2, bl. 1

2 Timoteus 4:3

Voetnote

  • *

    Of “voordelige”.

  • *

    Lett. “sodat hulle ore gestreel kan word”.

Kruisverwysings

  • +1Ti 1:9, 10
  • +1Ti 4:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/3/15, bl. 15-16

    2005/7/1, bl. 5-6

2 Timoteus 4:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/7/15, bl. 17-18

    2002/9/15, bl. 17-19

    1994/4/1, bl. 29-31

2 Timoteus 4:5

Voetnote

  • *

    Of “aanhou om die goeie nuus te verkondig”.

Kruisverwysings

  • +2Ti 1:8; 2:3
  • +Ro 15:19; Kol 1:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/4, bl. 2-7

    Die Wagtoring,

    2009/5/15, bl. 16-17

    2004/3/15, bl. 10, 15

    1995/12/1, bl. 8

    1989/9/15, bl. 12

2 Timoteus 4:6

Kruisverwysings

  • +Nu 28:6, 7
  • +Flp 1:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1987/1/1, bl. 22

2 Timoteus 4:7

Kruisverwysings

  • +1Kor 9:26; 1Ti 6:12
  • +Flp 3:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 276-277

    Die Wagtoring (1999),

    1999/10/1, bl. 17-18

2 Timoteus 4:8

Kruisverwysings

  • +1Kor 9:25; Jak 1:12
  • +Joh 5:22
  • +1Pe 5:4; Op 2:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 276-277

    “Hele Skrif”, bl. 239

2 Timoteus 4:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/11/1, bl. 15

    2004/5/15, bl. 19-20

2 Timoteus 4:10

Voetnote

  • *

    Of “die teenswoordige stelsel van dinge”. Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Kol 4:14; Flm 23, 24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/11, bl. 10-11

    Die Wagtoring,

    2015/5/15, bl. 9-14

    1998/11/15, bl. 31

    Getuig, bl. 12

2 Timoteus 4:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/3/15, bl. 8-9

    2007/11/15, bl. 18

    Getuig, bl. 118

    “Hele Skrif”, bl. 187-188

2 Timoteus 4:12

Kruisverwysings

  • +Ef 6:21; Kol 4:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1998),

    1998/7/15, bl. 8

2 Timoteus 4:13

Voetnote

  • *

    D.w.s. boekrolle van leer.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/6/15, bl. 18-19

    2008/9/15, bl. 31

    2008/5/15, bl. 22

    1998/4/1, bl. 11

    1988/8/15, bl. 14

2 Timoteus 4:14

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Ps 28:4; 62:12; Spr 24:12

2 Timoteus 4:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/4/15, bl. 21-26

2 Timoteus 4:17

Kruisverwysings

  • +Han 9:15
  • +Ps 22:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/4/15, bl. 21-26

2 Timoteus 4:18

Kruisverwysings

  • +Op 20:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/4/15, bl. 21-26

2 Timoteus 4:19

Kruisverwysings

  • +Ro 16:3
  • +2Ti 1:16

2 Timoteus 4:20

Kruisverwysings

  • +Han 19:22
  • +Han 21:29

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/12/15, bl. 25

2 Timoteus 4:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/10/15, bl. 12-13

    1994/2/1, bl. 17

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Tim. 4:1Joh 5:28, 29; Han 10:42
2 Tim. 4:1Joh 5:22; Han 17:31; 2Kor 5:10
2 Tim. 4:11Ti 6:14, 15; 1Pe 5:4
2 Tim. 4:1Op 11:15; 12:10
2 Tim. 4:22Ti 2:15
2 Tim. 4:21Ti 5:20; Tit 1:7, 9, 13; 2:15
2 Tim. 4:22Ti 2:24, 25
2 Tim. 4:31Ti 1:9, 10
2 Tim. 4:31Ti 4:1
2 Tim. 4:52Ti 1:8; 2:3
2 Tim. 4:5Ro 15:19; Kol 1:25
2 Tim. 4:6Nu 28:6, 7
2 Tim. 4:6Flp 1:23
2 Tim. 4:71Kor 9:26; 1Ti 6:12
2 Tim. 4:7Flp 3:14
2 Tim. 4:81Kor 9:25; Jak 1:12
2 Tim. 4:8Joh 5:22
2 Tim. 4:81Pe 5:4; Op 2:10
2 Tim. 4:10Kol 4:14; Flm 23, 24
2 Tim. 4:12Ef 6:21; Kol 4:7
2 Tim. 4:14Ps 28:4; 62:12; Spr 24:12
2 Tim. 4:17Han 9:15
2 Tim. 4:17Ps 22:21
2 Tim. 4:18Op 20:4
2 Tim. 4:19Ro 16:3
2 Tim. 4:192Ti 1:16
2 Tim. 4:20Han 19:22
2 Tim. 4:20Han 21:29
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
2 Timoteus 4:1-22

Die tweede brief aan Timoteus

4 Ek gee jou hierdie ernstige bevel voor God en Christus Jesus, wat die lewendes en die dooies+ sal oordeel+ wanneer hy geopenbaar word+ en in sy Koninkryk is:+ 2 Verkondig die woord,+ bly dringend daarmee besig in goeie tye en in moeilike tye. Wys tereg,+ gee streng raad, moedig aan. Doen dit met alle geduld en deur goed te onderrig.*+ 3 Want daar sal ’n tyd wees wanneer hulle nie die gesonde* lering+ sal verdra nie, maar hulle sal hulle eie begeertes volg en vir hulle onderrigters bymekaarmaak wat dinge sê wat hulle graag wil hoor.*+ 4 Hulle sal nie meer na die waarheid luister nie en sal aandag skenk aan valse stories. 5 Maar jy moet in alles helder van verstand bly, moeilike tye deurstaan,+ die werk van ’n evangelieprediker doen* en jou bediening ten volle uitvoer.+

6 Want ek word reeds soos ’n drankoffer uitgegooi,+ en die tyd vir my verlossing+ is naby. 7 Ek het die goeie stryd gestry,+ ek het die wedloop voltooi,+ ek het die geloof behou. 8 Van nou af wag die kroon van regverdigheid+ vir my, wat die Here, die regverdige regter,+ vir my in daardie dag as ’n beloning sal gee.+ Hy sal dit egter nie net vir my gee nie, maar ook vir almal wat uitgesien het na sy openbaring.

9 Doen jou bes om binnekort na my toe te kom. 10 Want Demas+ het my verlaat omdat hy lief is vir hierdie wêreld,* en hy het na Tessaloʹnika gegaan. Kressens is na Galaʹsië, en Titus is na Dalmaʹsië. 11 Net Lukas is by my. Bring Markus saam met jou, want ek kan hom goed gebruik in die bediening. 12 Maar ek het Tiʹgikus+ na Efeʹse gestuur. 13 Wanneer jy kom, moet jy die mantel bring wat ek in Troas by Karpus gelos het, en die boekrolle, veral die perkamente.*

14 Aleksander, die kopersmid, het my baie skade aangedoen. Jehovah* sal hom terugbetaal vir wat hy gedoen het.+ 15 Pasop vir hom, want hy het ons boodskap erg teëgestaan.

16 Toe ek my die eerste keer verdedig het, het niemand my gehelp nie, maar hulle almal het my in die steek gelaat. Mag God dit nie teen hulle hou nie. 17 Maar die Here het naby my gestaan en my krag gegee, sodat ek die boodskap ten volle kon verkondig en al die nasies dit kon hoor.+ En ek is uit die leeu se bek verlos.+ 18 Die Here sal my van elke goddelose werk bevry en my vir sy hemelse Koninkryk red.+ Aan hom behoort die eer vir ewig en altyd. Amen.

19 Stuur groete vir Prisca en Aʹquila+ en die huis van Onesiʹforus.+

20 Erasʹtus+ het in Korinte gebly, maar ek het Troʹfimus+ in Mileʹte agtergelaat omdat hy siek was. 21 Doen jou bes om voor die winter hier aan te kom.

Eubuʹlus stuur vir jou groete, en so ook Pudens en Linus en Claudia en al die broers.

22 Mag die Here wees met die gees wat jy openbaar. Mag sy onverdiende goedheid met julle wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel