Wagtoring AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hebreërs 11
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon laai nie.

Oorsig van Hebreërs

      • Definisie van geloof (1, 2)

      • Voorbeelde van geloof (3-40)

        • Sonder geloof onmoontlik om God se goedkeuring te verkry (6)

Hebreërs 11:1

Voetnote
  • *

    Of “oortuigende”.

Kantlynverwysings
  • +Heb 11:13
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/10, bl. 21-23, 27

    Ontwaak!,

    nr. 3 2016 bl. 12

    2011/11, bl. 3

    Die Wagtoring,

    2013/1/15, bl. 7

    2009/5/1, bl. 3

    2005/9/1, bl. 16

    2003/1/15, bl. 10

    Volg hulle geloof na, bl. 5

Hebreërs 11:2

Voetnote
  • *

    Of “ons voorvaders”.

  • *

    Lett. “getuienis aangaande hulleself ontvang”.

Hebreërs 11:3

Voetnote
  • *

    Of “dat die stelsels van dinge deur God se woord georden is”. Sien Woordelys, “Stelsel van dinge”.

Hebreërs 11:4

Voetnote
  • *

    Of “erken deur getuienis te gee”.

Kantlynverwysings
  • +Ge 4:5
  • +Ge 4:4
  • +Ge 4:8, 10
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/5/15, bl. 15-20

    2013/1/1, bl. 12, 13-15

    2002/1/15, bl. 23

    2000/8/15, bl. 13-14

    Volg hulle geloof na, bl. 9, 14-16

Hebreërs 11:5

Kantlynverwysings
  • +Ge 5:22; Jud 14
  • +Ge 5:24
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/6, bl. 3

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 1 2017 bl. 12-13

    Die Wagtoring,

    2006/10/1, bl. 19

    2005/9/1, bl. 15

    2004/1/1, bl. 29

    2001/9/15, bl. 31

Hebreërs 11:6

Voetnote
  • *

    Lett. “is”.

Kantlynverwysings
  • +Ps 58:11; Sef 2:3; Mt 5:12; 6:33
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/12, bl. 24-28

    2016/9, bl. 9

    Die Wagtoring,

    2013/11/1, bl. 11

    2010/9/15, bl. 8

    2009/6/1, bl. 30

    2006/10/1, bl. 28-29

    2005/8/1, bl. 28-29

    2004/8/15, bl. 19

    2003/8/15, bl. 25-26

    2002/12/15, bl. 17-18

    Volg hulle geloof na, bl. 5

Hebreërs 11:7

Kantlynverwysings
  • +Ge 6:8, 9
  • +Ge 6:13, 17
  • +Ge 6:14
  • +Ge 6:22; 2Pe 2:5
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/10, bl. 27-28

    Die Wagtoring,

    2013/8/1, bl. 14

    2011/9/15, bl. 18

    2001/11/15, bl. 31

Hebreërs 11:8

Kantlynverwysings
  • +Ro 4:9, 11
  • +Ge 12:1, 4

Hebreërs 11:9

Kantlynverwysings
  • +Ge 23:4
  • +Ge 12:8
  • +Ge 17:6; 26:3; 28:13

Hebreërs 11:10

Voetnote
  • *

    Of “waarvan God die argitek en boumeester is”.

Kantlynverwysings
  • +Heb 11:16
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/2, bl. 8

    Die Wagtoring,

    2015/5/15, bl. 15-20

    2013/3/15, bl. 22-23

    2009/8/15, bl. 4

    2008/10/15, bl. 32

    2005/5/1, bl. 11

    2001/8/15, bl. 17-18

    Volg hulle geloof na, bl. 32

    “Hele Skrif”, bl. 19, 247

Hebreërs 11:11

Voetnote
  • *

    Lett. “saad te ontvang”.

  • *

    Of “betroubaar”.

Kantlynverwysings
  • +Ge 17:17; 21:2
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/5/15, bl. 15-20

Hebreërs 11:12

Kantlynverwysings
  • +Ro 4:19
  • +Ge 21:5
  • +Ge 22:17; 1Kn 4:20

Hebreërs 11:13

Kantlynverwysings
  • +Ge 47:9
  • +Joh 8:56
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/10, bl. 22

    Die Wagtoring,

    2015/5/15, bl. 15-20

    2011/11/15, bl. 16-17

    2001/8/15, bl. 19, 28-29

Hebreërs 11:15

Kantlynverwysings
  • +Ge 11:31
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 5 2017 bl. 12-13

Hebreërs 11:16

Kantlynverwysings
  • +Eks 3:6, 15
  • +Heb 11:10; 12:22
Indekse
  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 19

Hebreërs 11:17

Voetnote
  • *

    Lett. “eniggebore”.

Kantlynverwysings
  • +Ge 22:1, 2
  • +Ge 22:9, 10; Joh 3:16
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/12, bl. 6

Hebreërs 11:18

Voetnote
  • *

    Lett. “saad”.

Kantlynverwysings
  • +Ge 21:12
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/12, bl. 6

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/12, bl. 6

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/2, bl. 7

    Die Wagtoring,

    2009/8/15, bl. 3-4

Hebreërs 11:19

Voetnote
  • *

    Of “by wyse van illustrasie”.

Kantlynverwysings
  • +1Ko 10:11

Hebreërs 11:20

Kantlynverwysings
  • +Ge 27:27-29
  • +Ge 27:38-40

Hebreërs 11:21

Kantlynverwysings
  • +Ge 48:15, 16, 20
  • +Ge 47:29
  • +Ge 47:31

Hebreërs 11:22

Voetnote
  • *

    Of “’n bevel”.

  • *

    Of “begrafnis”. Lett. “beendere”.

Kantlynverwysings
  • +Ge 50:24, 25; Eks 13:19
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/6/1, bl. 28

Hebreërs 11:23

Kantlynverwysings
  • +Eks 2:2
  • +Han 7:20
  • +Eks 1:16, 22

Hebreërs 11:24

Kantlynverwysings
  • +Eks 2:10
  • +Eks 2:11
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/5/15, bl. 15-20

    2014/4/15, bl. 3-4

    2002/6/15, bl. 10-11

Hebreërs 11:25

Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/5/15, bl. 15-20

    2014/4/15, bl. 3-4

    2005/9/15, bl. 16-17

    2002/6/15, bl. 10-11

Hebreërs 11:26

Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/5/15, bl. 15-20

    2014/4/15, bl. 5, 6-7

    2012/3/15, bl. 27-28

    2002/6/15, bl. 10-11

Hebreërs 11:27

Kantlynverwysings
  • +Eks 12:51
  • +Eks 10:28
  • +1Ti 1:17
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/4/15, bl. 8-10

    2005/8/15, bl. 22-23

    2001/6/15, bl. 18-23

Hebreërs 11:28

Kantlynverwysings
  • +Eks 12:21-23
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/4/15, bl. 10-11

Hebreërs 11:29

Kantlynverwysings
  • +Eks 14:22
  • +Eks 14:27, 28
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/4/15, bl. 12

Hebreërs 11:30

Kantlynverwysings
  • +Jos 6:15, 20

Hebreërs 11:31

Kantlynverwysings
  • +Jos 6:17
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/11/1, bl. 13

Hebreërs 11:32

Kantlynverwysings
  • +Rig 6:11
  • +Rig 4:6
  • +Rig 13:24
  • +Rig 11:1
  • +1Sa 16:13
  • +1Sa 3:20
Indekse
  • Navorsingsgids

    Volg hulle geloof na, bl. 70-71

    Die Wagtoring,

    2011/1/1, bl. 25-26

    “Hele Skrif”, bl. 50

Hebreërs 11:33

Kantlynverwysings
  • +Rig 7:12, 22
  • +2Sa 7:8, 12
  • +Rig 14:5, 6; 1Sa 17:34-36; Da 6:21, 22
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/10, bl. 23

    Volg hulle geloof na, bl. 70-71

    Die Wagtoring,

    2011/1/1, bl. 25-26

Hebreërs 11:34

Kantlynverwysings
  • +Da 3:23-25
  • +2Kn 6:15, 16
  • +Rig 16:28; 1Kn 18:46
  • +Rig 11:32
  • +Rig 4:16
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/10, bl. 23

Hebreërs 11:35

Voetnote
  • *

    Of “om deur die een of ander losprys bevry te word”.

Kantlynverwysings
  • +1Kn 17:22-24; 2Kn 4:32, 34
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/12, bl. 12

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/10, bl. 23-24

    Die Wagtoring,

    2005/5/1, bl. 5-6, 17

Hebreërs 11:36

Voetnote
  • *

    Sien Woordelys.

Kantlynverwysings
  • +Jer 20:2
  • +Jer 37:15
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/10, bl. 23

Hebreërs 11:37

Voetnote
  • *

    Of “stukkend”.

Kantlynverwysings
  • +2Kr 24:20, 21
  • +1Kn 19:10
  • +2Kn 1:8
  • +1Kn 19:2
  • +1Kn 22:24; Jer 38:6

Hebreërs 11:38

Kantlynverwysings
  • +1Kn 18:4; 19:9
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/10, bl. 23

Hebreërs 11:40

Kantlynverwysings
  • +Heb 2:3; 3:1; 7:22
Indekse
  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/4/15, bl. 30

    2002/2/1, bl. 22-23

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Heb. 11:1Heb 11:13
Heb. 11:4Ge 4:5
Heb. 11:4Ge 4:4
Heb. 11:4Ge 4:8, 10
Heb. 11:5Ge 5:22; Jud 14
Heb. 11:5Ge 5:24
Heb. 11:6Ps 58:11; Sef 2:3; Mt 5:12; 6:33
Heb. 11:7Ge 6:8, 9
Heb. 11:7Ge 6:13, 17
Heb. 11:7Ge 6:14
Heb. 11:7Ge 6:22; 2Pe 2:5
Heb. 11:8Ro 4:9, 11
Heb. 11:8Ge 12:1, 4
Heb. 11:9Ge 23:4
Heb. 11:9Ge 12:8
Heb. 11:9Ge 17:6; 26:3; 28:13
Heb. 11:10Heb 11:16
Heb. 11:11Ge 17:17; 21:2
Heb. 11:12Ro 4:19
Heb. 11:12Ge 21:5
Heb. 11:12Ge 22:17; 1Kn 4:20
Heb. 11:13Ge 47:9
Heb. 11:13Joh 8:56
Heb. 11:15Ge 11:31
Heb. 11:16Eks 3:6, 15
Heb. 11:16Heb 11:10; 12:22
Heb. 11:17Ge 22:1, 2
Heb. 11:17Ge 22:9, 10; Joh 3:16
Heb. 11:18Ge 21:12
Heb. 11:191Ko 10:11
Heb. 11:20Ge 27:27-29
Heb. 11:20Ge 27:38-40
Heb. 11:21Ge 48:15, 16, 20
Heb. 11:21Ge 47:29
Heb. 11:21Ge 47:31
Heb. 11:22Ge 50:24, 25; Eks 13:19
Heb. 11:23Eks 2:2
Heb. 11:23Han 7:20
Heb. 11:23Eks 1:16, 22
Heb. 11:24Eks 2:10
Heb. 11:24Eks 2:11
Heb. 11:27Eks 12:51
Heb. 11:27Eks 10:28
Heb. 11:271Ti 1:17
Heb. 11:28Eks 12:21-23
Heb. 11:29Eks 14:22
Heb. 11:29Eks 14:27, 28
Heb. 11:30Jos 6:15, 20
Heb. 11:31Jos 6:17
Heb. 11:32Rig 6:11
Heb. 11:32Rig 4:6
Heb. 11:32Rig 13:24
Heb. 11:32Rig 11:1
Heb. 11:321Sa 16:13
Heb. 11:321Sa 3:20
Heb. 11:33Rig 7:12, 22
Heb. 11:332Sa 7:8, 12
Heb. 11:33Rig 14:5, 6; 1Sa 17:34-36; Da 6:21, 22
Heb. 11:34Da 3:23-25
Heb. 11:342Kn 6:15, 16
Heb. 11:34Rig 16:28; 1Kn 18:46
Heb. 11:34Rig 11:32
Heb. 11:34Rig 4:16
Heb. 11:351Kn 17:22-24; 2Kn 4:32, 34
Heb. 11:36Jer 20:2
Heb. 11:36Jer 37:15
Heb. 11:372Kr 24:20, 21
Heb. 11:371Kn 19:10
Heb. 11:372Kn 1:8
Heb. 11:371Kn 19:2
Heb. 11:371Kn 22:24; Jer 38:6
Heb. 11:381Kn 18:4; 19:9
Heb. 11:40Heb 2:3; 3:1; 7:22
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Hebreërs 11:1-40

Aan die Hebreërs

11 Geloof is die vaste vertroue dat die dinge waarvoor ’n mens hoop, sal gebeur.+ Dit is die duidelike* bewys dat dinge wat nie gesien word nie, ’n werklikheid is. 2 Want deur middel hiervan het die manne van die ou tyd* God se goedkeuring ontvang.*

3 Deur geloof verstaan ons dat die dinge in die hemel en op die aarde deur God se woord voorberei is,* sodat wat gesien word, ontstaan het uit dinge wat nie gesien word nie.

4 Deur geloof het Abel ’n offerande van groter waarde aan God gebring as dié van Kain,+ en deur hierdie geloof het hy die getuienis ontvang dat hy regverdig is, want God het sy gawes goedgekeur.*+ En al het hy gesterf, praat+ hy nog steeds deur sy geloof.

5 Deur geloof is Henog+ weggeneem sodat hy nie die dood sou sien nie, en hy kon nêrens gevind word nie omdat God hom weggeneem het.+ Voordat hy weggeneem is, het hy die getuienis ontvang dat hy God se hart bly gemaak het. 6 Wat meer is, sonder geloof is dit onmoontlik om God se goedkeuring te verkry, want as iemand God wil nader, moet hy glo dat hy bestaan* en dat hy die beloner word van dié wat hom ernstig soek.+

7 Deur geloof het Noag+ vrees vir God geopenbaar nadat hy ’n waarskuwing van God ontvang het oor dinge wat nog nie gesien is nie.+ Hy het ’n ark gebou+ sodat sy huisgesin gered kon word. Deur hierdie geloof het hy die wêreld veroordeel,+ en hy het ’n erfgenaam geword van die regverdigheid wat deur geloof verkry word.

8 Deur geloof was Abraham+ gehoorsaam toe hy geroep is om weg te trek na ’n plek wat hy as ’n erfenis sou ontvang. Hy het weggetrek, al het hy nie geweet waarheen hy gaan nie.+ 9 Deur geloof het hy as ’n uitlander in die land van die belofte gewoon.+ Hy het in tente gewoon+ saam met Isak en Jakob, wat saam met hom erfgename van presies dieselfde belofte was.+ 10 Want hy het uitgesien na die stad wat ware fondamente het, wat deur God ontwerp en gebou is.*+

11 Deur geloof het Sara krag ontvang om swanger te word,* al was sy te oud daarvoor,+ want sy het geglo dat die Een wat die belofte gemaak het, getrou* is. 12 Daarom is daar uit een man wat so goed as dood was,+ kinders gebore+ wat so baie soos die sterre van die hemel en so ontelbaar soos die sand op die strand is.+

13 In geloof het hulle almal gesterf, al het hulle nie die vervulling van die beloftes ontvang nie.+ Maar hulle het dit van ver af gesien+ en dit verwelkom en in die openbaar bekend gemaak dat hulle vreemdelinge en tydelike inwoners in die land is. 14 Want dié wat so praat, maak dit duidelik dat hulle ernstig op soek is na ’n plek wat hulle eie is. 15 En tog, as hulle bly dink het aan die plek waaruit hulle weggetrek het,+ sou hulle ’n geleentheid gevind het om terug te gaan. 16 Maar nou sien hulle uit na ’n beter plek, ’n plek wat tot die hemel behoort. Daarom is God nie skaam om hulle God genoem te word nie,+ want hy het selfs ’n stad vir hulle voorberei.+

17 Deur geloof het Abraham, toe hy getoets is,+ Isak so goed as geoffer. Hierdie man, wat die beloftes met blydskap ontvang het, het sy enigste* seun probeer offer,+ 18 al is daar vir hom gesê: “Wat jou nageslag* genoem sal word, sal deur Isak wees.”+ 19 Maar hy het geredeneer dat God hom selfs uit die dood kon opwek, en hy het hom toe ook in ’n figuurlike sin*+ daaruit terugontvang.

20 Deur geloof het Isak vir Jakob+ en Esau+ geseën in verband met dinge wat in die toekoms sou gebeur.

21 Deur geloof het Jakob elkeen van Josef se seuns+ geseën toe hy op die punt gestaan het om te sterf,+ en hy het aanbid terwyl hy op die bopunt van sy staf geleun het.+

22 Deur geloof het Josef na aan die einde van sy lewe gepraat van die uittog van die Israeliete, en hy het instruksies* in verband met sy liggaam* gegee.+

23 Deur geloof is Moses ná sy geboorte drie maande lank deur sy ouers weggesteek+ omdat hulle gesien het dat die jong kind mooi is+ en hulle nie vir die koning se bevel bang was nie.+ 24 Deur geloof het Moses geweier om die seun van Farao se dogter+ genoem te word toe hy groot was.+ 25 Hy het eerder gekies om saam met God se volk sleg behandel te word as om sonde ’n kort tydjie te geniet, 26 omdat die skande van die Christus vir hom waardevoller was as die skatte van Egipte, want hy het sy oë stip op die beloning gehou. 27 Deur geloof het hy Egipte verlaat,+ maar hy was nie bang vir die woede van die koning nie,+ want hy het standvastig gebly soos iemand wat die Onsigbare sien.+ 28 Deur geloof het hy die Pasga gevier en die bloed aan die deurposte gespat, sodat die vernietiger niks aan hulle eersgeborenes sou doen nie.+

29 Deur geloof het hulle deur die Rooisee getrek asof dit droë grond was,+ maar toe die Egiptenare dit probeer doen het, het hulle verdrink.+

30 Deur geloof het die mure van Jeʹrigo geval nadat die volk sewe dae lank daarom gemarsjeer het.+ 31 Deur geloof het Ragab, die prostituut, nie doodgegaan saam met dié wat ongehoorsaam was nie, want sy het die spioene vreedsaam ontvang.+

32 En wat sal ek nog sê? Want daar is nie genoeg tyd vir my om nog te vertel van Giʹdeon,+ Barak,+ Simson,+ Jefta,+ Dawid+ sowel as Samuel+ en die ander profete nie. 33 Deur geloof het hulle koninkryke verslaan,+ gedoen wat reg is, beloftes verkry,+ die bekke van leeus toegestop,+ 34 die krag van vuur weerstaan,+ van die skerpte van die swaard ontsnap,+ hulle swakheid verander in krag,+ dapper geword in oorlog+ en aanvallende leërmagte laat vlug.+ 35 Vrouens het hulle dooies deur ’n opstanding ontvang,+ maar ander manne is gemartel, want hulle het geweier om vrygelaat te word,* sodat hulle ’n beter opstanding kan verkry. 36 En ander het gely omdat hulle bespot en met ’n gésel* geslaan is, en selfs omdat hulle geboei+ en gevange gehou+ is. 37 Hulle is met klippe doodgegooi,+ hulle is getoets, hulle is in twee* gesaag, hulle is met die swaard doodgemaak.+ Hulle het rondgeloop in skaapvelle, in bokvelle,+ terwyl hulle gebrek gely het, swaargekry het+ en sleg behandel is.+ 38 En die wêreld het hulle nie verdien nie. Hulle het rondgeloop in woestyne en berge en grotte+ en gate van die aarde.

39 En tog het hulle almal, al het hulle as gevolg van hulle geloof ’n goeie getuienis gekry, nie die vervulling van die belofte ontvang nie, 40 want God het iets beters vir ons in gedagte gehad.+ Hulle sou dus nie sonder ons tot volmaaktheid gebring word nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2020)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Voorkeure
  • Copyright © 2019 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan