Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hebreërs 5
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Hebreërs

      • Jesus hoër as menslike hoëpriesters (1-10)

        • ’n Priester soos Melgisedek (6, 10)

        • Gehoorsaamheid geleer uit wat hy gely het (8)

        • Verantwoordelik vir ewige redding (9)

      • Waarskuwing teen onvolwassenheid (11-14)

Hebreërs 5:1

Kruisverwysings

  • +Eks 40:13
  • +Le 5:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/1/15, bl. 28

    2000/8/15, bl. 14

Hebreërs 5:2

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys.

  • *

    Of “wat afdwaal”.

Hebreërs 5:3

Kruisverwysings

  • +Le 9:7; 16:6

Hebreërs 5:4

Kruisverwysings

  • +Eks 28:1

Hebreërs 5:5

Kruisverwysings

  • +Joh 8:54
  • +Ps 2:7; Han 13:33

Hebreërs 5:6

Kruisverwysings

  • +Ps 110:4

Hebreërs 5:7

Voetnote

  • *

    Lett. “In die dae van sy vlees”.

Kruisverwysings

  • +Lu 22:44; Joh 12:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/11/15, bl. 7

    2007/2/15, bl. 26-27

    2006/9/1, bl. 28-29

    2006/6/1, bl. 13

    “My volgeling”, bl. 72

Hebreërs 5:8

Kruisverwysings

  • +Mt 26:39; Flp 2:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/5/15, bl. 11

    2007/2/15, bl. 26-27

    2006/6/1, bl. 13

    “My volgeling”, bl. 56-57

Hebreërs 5:9

Kruisverwysings

  • +Heb 7:28
  • +Joh 3:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/5/15, bl. 11

    2006/6/1, bl. 13

    “My volgeling”, bl. 56-57

Hebreërs 5:10

Kruisverwysings

  • +Ps 110:4

Hebreërs 5:11

Voetnote

  • *

    Of “afgestomp geword het in julle gehoor”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/10/1, bl. 13

Hebreërs 5:12

Voetnote

  • *

    Of “elementêre”.

Kruisverwysings

  • +Heb 6:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/11/15, bl. 16-17

    2010/5/15, bl. 22

Hebreërs 5:13

Kruisverwysings

  • +Ef 4:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/5/15, bl. 10-11

Hebreërs 5:14

Voetnote

  • *

    Of “waarnemingsvermoëns”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/3, bl. 7-8

    ‘God se liefde’, bl. 200-202

    Die Wagtoring,

    2013/9/15, bl. 24-25

    2011/7/15, bl. 11-12

    2010/5/15, bl. 22-23

    2009/5/15, bl. 9-10

    2008/10/15, bl. 32

    2008/6/15, bl. 19-20

    2005/7/15, bl. 23-24

    2001/8/1, bl. 10-12

    2000/10/1, bl. 13

    2000/8/15, bl. 27

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Heb. 5:1Eks 40:13
Heb. 5:1Le 5:6
Heb. 5:3Le 9:7; 16:6
Heb. 5:4Eks 28:1
Heb. 5:5Joh 8:54
Heb. 5:5Ps 2:7; Han 13:33
Heb. 5:6Ps 110:4
Heb. 5:7Lu 22:44; Joh 12:27
Heb. 5:8Mt 26:39; Flp 2:8
Heb. 5:9Heb 7:28
Heb. 5:9Joh 3:16
Heb. 5:10Ps 110:4
Heb. 5:12Heb 6:1
Heb. 5:13Ef 4:14
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Hebreërs 5:1-14

Aan die Hebreërs

5 Want elke hoëpriester wat uit die mense geneem word, word in die diens van God aangestel ter wille van mense,+ sodat hy gawes en offerandes vir sondes kan bring.+ 2 Hy kan medelye* betoon aan dié wat nie van beter weet nie en wat foute maak,* omdat hy ook sy eie swakhede het, 3 en daarom moet hy nie net offerandes bring vir die sondes van die volk nie, maar ook vir sy eie sondes.+

4 Niemand kan homself hierdie eer gee nie, maar hy ontvang dit net wanneer hy deur God geroep word, net soos Aäron geroep is.+ 5 So ook het die Christus nie homself die eer gegee+ deur ’n hoëpriester te word nie, maar hierdie eer is vir hom gegee deur die Een wat vir hom gesê het: “Jy is my seun. Vandag het ek jou vader geword.”+ 6 Êrens anders sê hy ook: “Jy is vir ewig ’n priester soos Melgiseʹdek.”+

7 Gedurende sy lewe op aarde* het Christus met sterk uitroepe en trane+ smeekgebede en gebede gedoen tot die Een wat hom uit die dood kon red, en sy gebede is beantwoord omdat hy God gevrees het. 8 Al was hy ’n seun, het hy gehoorsaamheid geleer uit die dinge wat hy gely het.+ 9 En nadat hy volmaak geword het,+ het hy verantwoordelik geword vir die ewige redding van almal wat hom gehoorsaam,+ 10 want hy is deur God aangestel om ’n hoëpriester soos Melgiseʹdek te wees.+

11 Ons het baie om oor hom te sê, en dit is moeilik om te verduidelik omdat julle traag geword het om te luister.* 12 Julle behoort teen dié tyd al onderrigters te wees, maar julle het weer iemand nodig om julle van die begin af die basiese* dinge+ van die heilige verklarings van God te leer. Julle het nou weer melk nodig in plaas van vaste voedsel. 13 Want elkeen wat aanhou om van melk te lewe, is onbekend met die woord van regverdigheid, want hy is ’n jong kind.+ 14 Maar vaste voedsel is vir volwasse mense, vir dié wat hulle denkvermoë* geoefen het deur dit te gebruik, sodat hulle kan onderskei wat reg en wat verkeerd is.

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel