Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Petrus 3
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Petrus

      • Vrouens en mans (1-7)

      • Betoon meegevoel; streef vrede na (8-12)

      • Ly ter wille van regverdigheid (13-22)

        • Gereed om julle hoop te verdedig (15)

        • Doop en ’n goeie gewete (21)

1 Petrus 3:1

Kruisverwysings

  • +Ro 7:2; 1Kor 11:3; Ef 5:22
  • +1Kor 7:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/8/15, bl. 25

    2013/3/15, bl. 31-32

    2007/2/15, bl. 20-21

    2005/3/1, bl. 19

    2000/6/15, bl. 14-15

1 Petrus 3:2

Voetnote

  • *

    Lett. “kuis”.

Kruisverwysings

  • +1Pe 2:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/2/15, bl. 20-21

    2005/3/1, bl. 19

    2000/6/15, bl. 14-15

1 Petrus 3:3

Kruisverwysings

  • +Spr 11:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/2/15, bl. 21

1 Petrus 3:4

Voetnote

  • *

    Lett. “die geheime persoon van die hart”.

Kruisverwysings

  • +Ef 4:24; Kol 3:10, 12; 1Ti 2:9, 10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/5/1, bl. 22-23

    2007/2/15, bl. 21

    2005/3/1, bl. 19-20

    2001/10/15, bl. 18-19

    2000/7/15, bl. 5

1 Petrus 3:6

Kruisverwysings

  • +Ge 18:12; Ef 5:33
  • +Spr 3:25; Flp 1:28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/3/1, bl. 19-20

    2004/5/15, bl. 26

1 Petrus 3:7

Voetnote

  • *

    Of “om bedagsaam teenoor julle vrouens te wees; julle vrouens te verstaan”.

Kruisverwysings

  • +Ef 5:25
  • +Ga 3:28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/11/15, bl. 22-23

    2012/5/15, bl. 6

    2010/5/15, bl. 11

    2009/7/15, bl. 8-9

    2007/2/15, bl. 14-15

    2006/5/15, bl. 32

    2005/3/1, bl. 16-18

    2000/6/15, bl. 19-20

    Nader aan Jehovah, bl. 99-100

    Ontwaak!,

    2008/1, bl. 7, 29

    2002/2/8, bl. 11

    Jaarboek vir 2007, bl. 55-56

1 Petrus 3:8

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +1Kor 1:10; Flp 2:2
  • +Ro 12:10
  • +Ro 15:5; Kol 3:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    “My volgeling”, bl. 153

    Die Wagtoring,

    2002/4/15, bl. 24-25

1 Petrus 3:9

Kruisverwysings

  • +Ro 12:17; 1Te 5:15
  • +1Pe 2:23
  • +Ro 12:14; 1Kor 4:12

1 Petrus 3:10

Kruisverwysings

  • +Jak 3:8

1 Petrus 3:11

Kruisverwysings

  • +Spr 8:13
  • +3Jo 11
  • +1Te 5:13; Jak 3:17

1 Petrus 3:12

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

  • *

    Sien Aanh. A5.

  • *

    Of “die aangesig van Jehovah is teen”.

Kruisverwysings

  • +1Jo 3:22
  • +Ps 34:12-16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/10/15, bl. 14

1 Petrus 3:13

Kruisverwysings

  • +Ro 13:3, 4

1 Petrus 3:14

Voetnote

  • *

    Of moontlik “vir hulle dreigemente”.

Kruisverwysings

  • +Mt 5:11, 12; Han 5:41; 1Pe 2:19
  • +Mt 10:28

1 Petrus 3:15

Kruisverwysings

  • +Spr 15:1; 2Ti 2:24, 25; Tit 3:1, 2
  • +Kol 4:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 61

    Bedieningskool, bl. 68, 177-178

    Die Wagtoring,

    2001/7/15, bl. 23

1 Petrus 3:16

Kruisverwysings

  • +Han 23:1; 24:16; 1Ti 1:5, 18, 19; 3:9
  • +Tit 2:8
  • +Ro 12:21; 1Pe 2:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/5/1, bl. 32

1 Petrus 3:17

Kruisverwysings

  • +2Kor 1:7; Kol 1:24
  • +1Pe 4:15

1 Petrus 3:18

Kruisverwysings

  • +Heb 9:28
  • +Ro 5:6
  • +2Kor 5:18
  • +1Kor 15:50
  • +1Ti 3:16

1 Petrus 3:19

Kruisverwysings

  • +2Pe 2:4; Jud 6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/12/15, bl. 16

    2013/6/15, bl. 23

    2006/1/15, bl. 6-7

1 Petrus 3:20

Voetnote

  • *

    Lett. “die geduld van God”.

  • *

    Of “mense”.

Kruisverwysings

  • +Ge 6:2, 3
  • +Ge 6:14
  • +Ge 7:13, 23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/1/15, bl. 6-7

    2001/11/1, bl. 9-10

1 Petrus 3:21

Kruisverwysings

  • +Heb 9:14; 10:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/2, bl. 11-12

    Die Wagtoring,

    2008/11/15, bl. 21

1 Petrus 3:22

Kruisverwysings

  • +Ps 110:1; Han 7:55; Heb 10:12
  • +Mt 28:18; 1Kor 15:25; Ef 1:20, 21; Flp 2:9, 10; Heb 1:6

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Pet. 3:1Ro 7:2; 1Kor 11:3; Ef 5:22
1 Pet. 3:11Kor 7:16
1 Pet. 3:21Pe 2:12
1 Pet. 3:3Spr 11:22
1 Pet. 3:4Ef 4:24; Kol 3:10, 12; 1Ti 2:9, 10
1 Pet. 3:6Ge 18:12; Ef 5:33
1 Pet. 3:6Spr 3:25; Flp 1:28
1 Pet. 3:7Ef 5:25
1 Pet. 3:7Ga 3:28
1 Pet. 3:8Ro 12:10
1 Pet. 3:8Ro 15:5; Kol 3:12
1 Pet. 3:81Kor 1:10; Flp 2:2
1 Pet. 3:9Ro 12:17; 1Te 5:15
1 Pet. 3:91Pe 2:23
1 Pet. 3:9Ro 12:14; 1Kor 4:12
1 Pet. 3:10Jak 3:8
1 Pet. 3:11Spr 8:13
1 Pet. 3:113Jo 11
1 Pet. 3:111Te 5:13; Jak 3:17
1 Pet. 3:121Jo 3:22
1 Pet. 3:12Ps 34:12-16
1 Pet. 3:13Ro 13:3, 4
1 Pet. 3:14Mt 5:11, 12; Han 5:41; 1Pe 2:19
1 Pet. 3:14Mt 10:28
1 Pet. 3:15Spr 15:1; 2Ti 2:24, 25; Tit 3:1, 2
1 Pet. 3:15Kol 4:6
1 Pet. 3:16Han 23:1; 24:16; 1Ti 1:5, 18, 19; 3:9
1 Pet. 3:16Tit 2:8
1 Pet. 3:16Ro 12:21; 1Pe 2:12
1 Pet. 3:172Kor 1:7; Kol 1:24
1 Pet. 3:171Pe 4:15
1 Pet. 3:18Heb 9:28
1 Pet. 3:18Ro 5:6
1 Pet. 3:182Kor 5:18
1 Pet. 3:181Kor 15:50
1 Pet. 3:181Ti 3:16
1 Pet. 3:192Pe 2:4; Jud 6
1 Pet. 3:20Ge 6:2, 3
1 Pet. 3:20Ge 6:14
1 Pet. 3:20Ge 7:13, 23
1 Pet. 3:21Heb 9:14; 10:22
1 Pet. 3:22Ps 110:1; Han 7:55; Heb 10:12
1 Pet. 3:22Mt 28:18; 1Kor 15:25; Ef 1:20, 21; Flp 2:9, 10; Heb 1:6
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Petrus 3:1-22

Die eerste brief van Petrus

3 Vrouens, net so moet julle onderdanig wees aan julle mans,+ sodat mans wat nie aan die woord gehoorsaam is nie, sonder ’n woord deur die gedrag van hulle vrouens gewen kan word+ 2 omdat hulle ooggetuies is van julle goeie* gedrag+ en diep respek. 3 Julle versiering moenie uiterlike dinge wees, soos kunstig gevlegde hare, goue versierings+ en mooi klere nie 4 maar die innerlike,* die blywende prag van die stille en sagmoedige gees+ wat baie waardevol is in die oë van God. 5 Want dit is hoe die heilige vrouens wat op God gehoop het, hulle destyds versier het, en hulle was onderdanig aan hulle mans. 6 Byvoorbeeld, Sara het Abraham gehoorsaam en hom heer genoem.+ En julle het haar kinders geword, solank julle aanhou om goed te doen en julle nie deur enigiets laat afskrik nie.+

7 Mans, net so moet julle aanhou om volgens kennis met julle vrouens saam te lewe.* Behandel julle vrouens met respek,+ want die vrou is swakker, soos ’n delikate houer, en hulle is ook saam met julle erfgename+ van die onverdiende gawe van die lewe. Anders sal God nie na julle gebede luister nie.

8 Laastens moet julle almal verenig wees in julle denke.+ Betoon medelye,* broederlike liefde, empatie+ en nederigheid.+ 9 Moenie een slegte daad met ’n ander slegte daad terugbetaal+ of een belediging met ’n ander belediging nie.+ Betaal eerder terug met ’n seën,+ want julle is geroep om ander te seën, sodat julle ’n seën kan ontvang.

10 Want “wie die lewe wil liefhê en goeie dae wil sien, moet sy tong weghou van slegte praatjies+ en sy lippe van bedrog. 11 Hy moet wegdraai van wat sleg is+ en doen wat goed is.+ Hy moet vrede soek en dit nastreef.+ 12 Want die oë van Jehovah* is op die regverdiges, en sy ore luister na hulle smeekgebede,+ maar Jehovah* is teen* dié wat slegte dinge doen.”+

13 Ja, wie sal iets slegs aan julle doen as julle ywerig word vir wat goed is?+ 14 Maar selfs as julle ter wille van regverdigheid sou ly, is julle gelukkig.+ Moet egter nie bang wees vir dit waarvoor hulle bang is* nie, en moet ook nie ontsteld raak nie.+ 15 Maar heilig die Christus as Here in julle harte. Wees altyd gereed om julle te verdedig voor elkeen wat aandring op ’n rede vir die hoop wat julle het, maar doen dit met sagmoedigheid+ en diep respek.+

16 Behou ’n goeie gewete,+ sodat dié wat enigiets slegs teen julle sê, skaam kan kry+ as gevolg van julle goeie gedrag as volgelinge van Christus.+ 17 Want as dit God se wil is dat julle ly omdat julle iets goeds doen,+ is dit beter as om te ly omdat julle iets slegs doen.+ 18 Want Christus het eens en vir altyd vir sondes gesterf,+ ’n regverdige vir onregverdiges,+ om julle na God te lei.+ Hy is doodgemaak in die vlees,+ maar lewend gemaak in die gees.+ 19 Hy het in hierdie toestand vir die geeste in die gevangenis gaan preek,+ 20 wat voorheen ongehoorsaam was toe God geduldig* in Noag se dag gewag het+ terwyl die ark gebou is,+ waarin ’n paar mense, naamlik agt siele,* veilig deur die water gebring is.+

21 Doop, wat hiermee ooreenkom, red julle ook nou deur die opstanding van Jesus Christus. (Doop verwyder nie die vuilheid van die vlees nie, maar dit is ’n versoek tot God vir ’n goeie gewete.)+ 22 Hy is aan God se regterhand,+ want hy het na die hemel gegaan, en engele en owerhede en magte is aan hom onderwerp.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel