Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Petrus 4
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Petrus

      • Lewe vir God se wil, soos Christus (1-6)

      • Einde van alles is naby (7-11)

      • Ly as ’n Christen (12-19)

1 Petrus 4:1

Voetnote

  • *

    Lett. “in die vlees”.

  • *

    Of “gesindheid; vasbeslotenheid”.

  • *

    Lett. “in die vlees”.

Kruisverwysings

  • +Flp 2:8
  • +Ro 6:11; Kol 3:5; 1Jo 3:6

1 Petrus 4:2

Voetnote

  • *

    Lett. “in die vlees”.

Kruisverwysings

  • +2Kor 5:15
  • +Ga 2:20; Ef 5:17

1 Petrus 4:3

Voetnote

  • *

    Of “dade van skaamtelose gedrag”. Meervoud van die Griekse woord a·selʹgei·a. Sien Woordelys.

  • *

    Of “swelgerye”.

  • *

    Lett. “onwettige”.

Kruisverwysings

  • +Tit 3:3
  • +Ro 13:13; 1Kor 5:11; Ga 5:19, 21; Ef 4:17-19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/7/15, bl. 28

1 Petrus 4:4

Kruisverwysings

  • +1Pe 3:16

1 Petrus 4:5

Kruisverwysings

  • +Han 10:42; 17:31; 2Ti 4:1; Op 20:12

1 Petrus 4:6

Voetnote

  • *

    Lett. “vlees”.

Kruisverwysings

  • +Ef 2:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/11/15, bl. 21

1 Petrus 4:7

Voetnote

  • *

    Of “gesond van verstand”.

  • *

    Of “wakker”.

Kruisverwysings

  • +Ro 12:3; 1Ti 3:2; Tit 2:6
  • +Kol 4:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/11/15, bl. 3, 4-5

    2009/3/15, bl. 15-16, 19

    Koninkryksbediening,

    2003/10, bl. 1

1 Petrus 4:8

Kruisverwysings

  • +Kol 3:14
  • +Spr 10:12; 17:9; 1Kor 13:4, 7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 303-304

    Waak!, bl. 28-30

1 Petrus 4:9

Kruisverwysings

  • +2Kor 9:7; Heb 13:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/10, bl. 9-10

1 Petrus 4:10

Kruisverwysings

  • +Ro 12:6-8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/7, bl. 23-25

    Die Wagtoring,

    2012/12/15, bl. 10

    2009/1/15, bl. 12-14

    2005/6/15, bl. 30-31

    Bedieningskool, bl. 75-76

1 Petrus 4:11

Kruisverwysings

  • +Jes 12:2; Ef 3:20
  • +1Kor 10:31

1 Petrus 4:12

Voetnote

  • *

    Of “vurige beproewinge”.

Kruisverwysings

  • +1Pe 5:9

1 Petrus 4:13

Kruisverwysings

  • +Han 5:41; Jak 1:2
  • +Ro 8:17; 2Kor 4:10; 2Ti 3:12
  • +1Pe 1:7

1 Petrus 4:14

Voetnote

  • *

    Of “bespot”.

Kruisverwysings

  • +Jak 1:12; 5:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/7/15, bl. 32

1 Petrus 4:15

Kruisverwysings

  • +1Ti 5:13; 1Pe 2:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2003/1/22, bl. 12

1 Petrus 4:16

Kruisverwysings

  • +Kol 1:24; Heb 12:2

1 Petrus 4:17

Kruisverwysings

  • +Heb 3:6
  • +1Kor 11:32
  • +2Te 1:7, 8

1 Petrus 4:18

Kruisverwysings

  • +Spr 11:31; Mt 7:13, 14

1 Petrus 4:19

Voetnote

  • *

    Of “toe te vertrou”.

Kruisverwysings

  • +2Ti 1:12

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Pet. 4:1Flp 2:8
1 Pet. 4:1Ro 6:11; Kol 3:5; 1Jo 3:6
1 Pet. 4:22Kor 5:15
1 Pet. 4:2Ga 2:20; Ef 5:17
1 Pet. 4:3Tit 3:3
1 Pet. 4:3Ro 13:13; 1Kor 5:11; Ga 5:19, 21; Ef 4:17-19
1 Pet. 4:41Pe 3:16
1 Pet. 4:5Han 10:42; 17:31; 2Ti 4:1; Op 20:12
1 Pet. 4:6Ef 2:1
1 Pet. 4:7Ro 12:3; 1Ti 3:2; Tit 2:6
1 Pet. 4:7Kol 4:2
1 Pet. 4:8Kol 3:14
1 Pet. 4:8Spr 10:12; 17:9; 1Kor 13:4, 7
1 Pet. 4:92Kor 9:7; Heb 13:2
1 Pet. 4:10Ro 12:6-8
1 Pet. 4:11Jes 12:2; Ef 3:20
1 Pet. 4:111Kor 10:31
1 Pet. 4:121Pe 5:9
1 Pet. 4:13Han 5:41; Jak 1:2
1 Pet. 4:13Ro 8:17; 2Kor 4:10; 2Ti 3:12
1 Pet. 4:131Pe 1:7
1 Pet. 4:14Jak 1:12; 5:11
1 Pet. 4:151Ti 5:13; 1Pe 2:20
1 Pet. 4:16Kol 1:24; Heb 12:2
1 Pet. 4:17Heb 3:6
1 Pet. 4:171Kor 11:32
1 Pet. 4:172Te 1:7, 8
1 Pet. 4:18Spr 11:31; Mt 7:13, 14
1 Pet. 4:192Ti 1:12
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Petrus 4:1-19

Die eerste brief van Petrus

4 Omdat Christus dan as ’n mens* gely het,+ moet julle julle ook met dieselfde denkwyse* bewapen. Want die persoon wat as ’n mens* gely het, het opgehou met sondes+ 2 sodat hy die res van sy tyd as ’n mens* nie meer vir die begeertes van mense lewe nie,+ maar vir God se wil.+ 3 Want in die verlede het julle lank genoeg die wil van die nasies gedoen+ toe julle julle oorgegee het aan skaamtelose gedrag,* onbeheerste begeertes, dronkenskap, wilde partytjies,* drinkpartytjies en walglike* afgodediens.+ 4 Hulle vind dit vreemd omdat julle nie meer hierdie lewenswyse van wilde gedrag met hulle deel nie, en daarom sê hulle slegte dinge van julle.+ 5 Maar hierdie mense sal volgens hulle dade geoordeel word deur die een wat gereed is om die lewendes en die dooies te oordeel.+ 6 Om die waarheid te sê, dit is waarom die goeie nuus ook aan die dooies bekend gemaak is,+ sodat hulle in God se oë in ooreenstemming met die gees kan lewe, al word hulle in die oë van mense volgens die uiterlike* geoordeel.

7 Maar die einde van alles het naby gekom. Wees dus verstandig*+ en wees waaksaam* wanneer dit kom by gebede.+ 8 Die belangrikste van alles is dat julle intense liefde vir mekaar moet hê,+ want die liefde bedek baie sondes.+ 9 Wees gasvry teenoor mekaar sonder om te kla.+ 10 Gebruik die gawe in die mate waarin elkeen van julle dit ontvang het, om mekaar te dien as goeie bestuurders van God se onverdiende goedheid wat op verskillende maniere betoon word.+ 11 As iemand praat, laat hy oor die heilige verklarings van God praat. As iemand dien, laat hy vertrou op die krag wat God voorsien,+ sodat God in alles deur middel van Jesus Christus geëer kan word.+ Die heerlikheid en die mag is syne vir ewig en altyd. Amen.

12 Geliefdes, moenie verbaas wees oor die swaar tye* wat julle deurmaak+ asof iets vreemds met julle gebeur nie. 13 Wees eerder bly+ omdat julle vir dieselfde redes ly as wat die Christus gely het,+ sodat julle ook bly kan wees en kan oorloop van vreugde wanneer sy heerlikheid geopenbaar word.+ 14 As julle vir die naam van Christus beledig* word, is julle gelukkig,+ want dit beteken dat julle die gees van heerlikheid, ja, die gees van God, het.

15 Maar laat niemand van julle ly as ’n moordenaar, ’n dief, ’n misdadiger of iemand wat hom in ander se sake inmeng nie.+ 16 As iemand egter ly omdat hy ’n Christen is, moet hy hom nie skaam nie,+ maar aanhou om God te verheerlik terwyl hy hierdie naam dra. 17 Want dit is die vasgestelde tyd vir die oordeel om by die huis van God te begin.+ As dit dan nou eers by ons begin,+ wat sal die uiteinde wees vir dié wat nie aan die goeie nuus van God gehoorsaam is nie?+ 18 “En as die regverdige met moeite gered word, wat sal met die goddelose en die sondaar gebeur?”+ 19 Daarom moet dié wat in ooreenstemming met die wil van God ly, aanhou om hulleself oor te laat* aan ’n getroue Skepper terwyl hulle goed doen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel