Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Petrus 1
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 2 Petrus

      • Groete (1)

      • Verseker julle roeping (2-15)

        • Voeg eienskappe by geloof (5-9)

      • Profetiese woord nog sekerder (16-21)

2 Petrus 1:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/1/1, bl. 6

2 Petrus 1:2

Kruisverwysings

  • +Kol 1:9

2 Petrus 1:3

Kruisverwysings

  • +Joh 17:3

2 Petrus 1:4

Kruisverwysings

  • +Lu 22:29, 30; Joh 14:2; Ga 3:29
  • +1Kor 15:53; 1Pe 1:3, 4; 1Jo 3:2; Op 20:6

2 Petrus 1:5

Voetnote

  • *

    Of “sedelike goedheid; deug”.

  • *

    Of “sedelike goedheid; deug”.

Kruisverwysings

  • +Flp 2:12; 2Ti 2:15; Heb 4:11; Jud 3
  • +Flp 4:8
  • +Joh 17:3; Heb 5:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/7/15, bl. 8

2 Petrus 1:6

Kruisverwysings

  • +1Kor 9:25; 2Ti 2:24
  • +2Pe 2:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/10/15, bl. 13

    2002/7/15, bl. 10-14

2 Petrus 1:7

Kruisverwysings

  • +1Te 4:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/7/15, bl. 14

2 Petrus 1:8

Voetnote

  • *

    Of “onvrugbaar”.

Kruisverwysings

  • +Tit 3:14

2 Petrus 1:9

Voetnote

  • *

    Of moontlik “is blind en kortsigtig”.

Kruisverwysings

  • +1Jo 2:9; Op 3:17
  • +Heb 9:14

2 Petrus 1:10

Kruisverwysings

  • +Heb 3:1
  • +2Ti 4:7, 8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/1, bl. 16

    Die Wagtoring,

    2012/3/15, bl. 21

2 Petrus 1:11

Kruisverwysings

  • +Da 2:44
  • +Lu 16:9; Joh 3:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/1, bl. 16

    Die Wagtoring,

    2012/3/15, bl. 21

2 Petrus 1:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/2/1, bl. 10

2 Petrus 1:13

Voetnote

  • *

    Of “tent”, d.w.s. sy aardse liggaam.

Kruisverwysings

  • +Ro 15:15; Jud 5
  • +2Kor 5:1

2 Petrus 1:14

Kruisverwysings

  • +Joh 21:18

2 Petrus 1:15

Voetnote

  • *

    Of “meld”.

2 Petrus 1:16

Kruisverwysings

  • +Mt 17:2; Mr 9:2; Lu 9:29

Indekse

  • Navorsingsgids

    Grootste mens, hfst. 60

2 Petrus 1:17

Voetnote

  • *

    Lett. “so ’n stem aan hom oorgedra het”.

Kruisverwysings

  • +Ps 2:7; Mt 17:1, 5; Mr 9:7; Lu 9:35

Indekse

  • Navorsingsgids

    Grootste mens, hfst. 60

2 Petrus 1:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Grootste mens, hfst. 60

2 Petrus 1:19

Kruisverwysings

  • +Ps 119:105; Joh 1:9
  • +Nu 24:17; Op 22:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/11/15, bl. 22

    2005/1/15, bl. 16

    2000/5/15, bl. 17

    2000/4/1, bl. 14-15

2 Petrus 1:20

Voetnote

  • *

    Of “interpretasie”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/12/1, bl. 11-12

    2000/4/1, bl. 16

2 Petrus 1:21

Voetnote

  • *

    Of “beweeg”. Lett. “meegevoer”.

Kruisverwysings

  • +2Ti 3:16
  • +2Sa 23:2; Han 1:16; 28:25; 1Pe 1:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/6/15, bl. 25-26

    “Hele Skrif”, bl. 9-10

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Pet. 1:2Kol 1:9
2 Pet. 1:3Joh 17:3
2 Pet. 1:4Lu 22:29, 30; Joh 14:2; Ga 3:29
2 Pet. 1:41Kor 15:53; 1Pe 1:3, 4; 1Jo 3:2; Op 20:6
2 Pet. 1:5Flp 2:12; 2Ti 2:15; Heb 4:11; Jud 3
2 Pet. 1:5Flp 4:8
2 Pet. 1:5Joh 17:3; Heb 5:14
2 Pet. 1:61Kor 9:25; 2Ti 2:24
2 Pet. 1:62Pe 2:9
2 Pet. 1:71Te 4:9
2 Pet. 1:8Tit 3:14
2 Pet. 1:91Jo 2:9; Op 3:17
2 Pet. 1:9Heb 9:14
2 Pet. 1:10Heb 3:1
2 Pet. 1:102Ti 4:7, 8
2 Pet. 1:11Da 2:44
2 Pet. 1:11Lu 16:9; Joh 3:5
2 Pet. 1:13Ro 15:15; Jud 5
2 Pet. 1:132Kor 5:1
2 Pet. 1:14Joh 21:18
2 Pet. 1:16Mt 17:2; Mr 9:2; Lu 9:29
2 Pet. 1:17Ps 2:7; Mt 17:1, 5; Mr 9:7; Lu 9:35
2 Pet. 1:19Ps 119:105; Joh 1:9
2 Pet. 1:19Nu 24:17; Op 22:16
2 Pet. 1:212Ti 3:16
2 Pet. 1:212Sa 23:2; Han 1:16; 28:25; 1Pe 1:11
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
2 Petrus 1:1-21

Die tweede brief van Petrus

1 Van Simon Petrus, ’n slaaf en apostel van Jesus Christus. Aan dié wat deur die regverdigheid van ons God en die Redder Jesus Christus ’n geloof verkry het wat net so kosbaar is soos ons s’n:

2 Mag julle deur akkurate kennis+ van God en van Jesus, ons Here, onverdiende goedheid en vrede in oorvloed geniet. 3 Want deur God se krag het ons alles ontvang wat ons help om met toegewydheid aan God te lewe. Dit is te danke aan die akkurate kennis van die Een wat ons deur sy eie heerlikheid en goedheid geroep het.+ 4 Deur hierdie dinge het hy aan ons die beloftes gegee wat kosbaar en baie groot is.+ Danksy hierdie beloftes kan julle deel in die krag en heerlikheid van God+ omdat julle ontsnap het van die wêreld se sedelike en geestelike agteruitgang wat die gevolg is van verkeerde begeertes.

5 Ja, daarom moet julle julle ywerig inspan+ om by julle geloof goedheid*+ te voeg, by julle goedheid* kennis,+ 6 by julle kennis selfbeheersing, by julle selfbeheersing+ volharding, by julle volharding toegewydheid aan God,+ 7 by julle toegewydheid aan God broederlike liefde, by julle broederlike liefde liefde vir alle mense.+ 8 Want as hierdie dinge in julle bestaan en oorvloedig is, sal julle nie onbedrywig of onproduktief* word+ wat die akkurate kennis van ons Here Jesus Christus betref nie.

9 Want enigiemand wat ’n gebrek aan hierdie dinge het, is blind en sluit sy oë vir die lig*+ en het vergeet dat hy lank gelede van sy sondes gereinig is.+ 10 Broers, daarom moet julle julle selfs meer inspan om julle roeping+ en verkiesing te verseker, want as julle aanhou om hierdie dinge te doen, sal julle beslis nooit misluk nie.+ 11 Om die waarheid te sê, so sal toegang tot die ewige Koninkryk+ van ons Here en Redder Jesus Christus ryklik aan julle gegee word.+

12 Daarom is ek van plan om julle altyd aan hierdie dinge te herinner, al ken julle dit en staan julle vas in die waarheid wat in julle is. 13 Maar ek dink dat dit reg is om julle deur herinneringe aan te vuur,+ solank ek in hierdie tabernakel* is,+ 14 aangesien ek weet dat my tabernakel binnekort verwyder sal word, net soos ons Here Jesus Christus dit aan my duidelik gemaak het.+ 15 Ek sal altyd my bes doen sodat julle self hierdie dinge kan onthou* nadat ek vertrek het.

16 Toe ons die krag en teenwoordigheid van ons Here Jesus Christus aan julle bekend gemaak het, was dit nie gebaseer op valse stories wat mense op ’n slim manier uitgedink het nie. Dit was eerder omdat ons ooggetuies van sy grootheid was.+ 17 Want hy het eer en heerlikheid van God, die Vader, ontvang toe die bron van groot heerlikheid hierdie woorde vir hom gesê het:* “Dit is my Seun, my geliefde, wat ek self goedgekeur het.”+ 18 Ja, ons het hierdie woorde uit die hemel hoor kom terwyl ons saam met hom op die heilige berg was.

19 Die profetiese woord is dus vir ons nog sekerder gemaak, en julle doen goed deur aandag daaraan te skenk soos aan ’n lamp+ wat in ’n donker plek skyn (totdat die dag aanbreek en die dagster+ opkom) in julle harte. 20 Want julle is bewus van hierdie belangrike feit: Geen profesie in die Skrif is gebaseer op enige persoonlike idees* nie. 21 Want profesieë het nooit deur die wil van ’n mens ontstaan nie,+ maar mense het God se woorde bekend gemaak terwyl hulle deur heilige gees gelei* is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel