Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Petrus 3
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 2 Petrus

      • Spotters ignoreer vernietiging wat kom (1-7)

      • Jehovah nie traag nie (8-10)

      • Dink aan watter soort mense julle behoort te wees (11-16)

        • Nuwe hemele en nuwe aarde (13)

      • Moenie weggelei word nie (17, 18)

2 Petrus 3:1

Kruisverwysings

  • +Ro 15:15; 2Pe 1:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/1/1, bl. 9-10

2 Petrus 3:2

Voetnote

  • *

    Of “voorspel”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/1/1, bl. 9-10

2 Petrus 3:3

Kruisverwysings

  • +Jud 17, 18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/7/15, bl. 6

    2006/12/15, bl. 16-17

    2005/8/15, bl. 16

2 Petrus 3:4

Kruisverwysings

  • +Jer 17:15; Mt 24:48; Lu 12:45
  • +Ese 12:22, 27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/1/1, bl. 7-8

    2006/12/15, bl. 16-17

2 Petrus 3:5

Kruisverwysings

  • +Ge 1:6, 9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/1/1, bl. 5

    2006/12/15, bl. 16-17

2 Petrus 3:6

Kruisverwysings

  • +Ge 7:11, 23; Mt 24:38, 39

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/5/1, bl. 5

    2013/1/1, bl. 5

2 Petrus 3:7

Kruisverwysings

  • +De 7:10; 2Te 1:7-9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 1 2017 bl. 14

    Die Wagtoring,

    2015/5/1, bl. 5

    2013/1/1, bl. 5

    2012/9/1, bl. 17

    2012/2/1, bl. 25

    2010/8/1, bl. 7-8

    2000/4/15, bl. 11, 15

2 Petrus 3:8

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Ps 90:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/2/1, bl. 17-18

    2003/1/1, bl. 10

2 Petrus 3:9

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Hab 2:3
  • +Ro 2:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/1/1, bl. 23

    2006/2/1, bl. 17-18

    2003/1/1, bl. 10

    2001/8/15, bl. 28-29

2 Petrus 3:10

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

  • *

    Of “gesuis”.

Kruisverwysings

  • +Jl 2:31; Sef 1:14
  • +1Te 5:2
  • +Op 21:1
  • +Ps 37:10; Jes 13:9; Sef 1:18; Op 6:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/2/1, bl. 25

    2010/7/15, bl. 3-5

    2009/10/1, bl. 20

    2003/8/15, bl. 11

    2003/1/1, bl. 10-11

2 Petrus 3:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/3, bl. 14-15

    Die Wagtoring,

    2013/8/15, bl. 23

    2010/7/15, bl. 8

    2009/3/15, bl. 19

    2008/11/15, bl. 22

    2006/12/15, bl. 19

    2004/10/1, bl. 21

    2004/2/1, bl. 22

    2003/7/15, bl. 10-13

2 Petrus 3:12

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

  • *

    Of “en ’n sterk begeerte daarvoor het”. Lett. “dit bespoedig”.

Kruisverwysings

  • +Sef 1:14
  • +Jes 34:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/3/1, bl. 17

    2006/12/15, bl. 19

    2004/10/1, bl. 21

    2003/7/15, bl. 10-11, 15

    2003/1/1, bl. 10-11

2 Petrus 3:13

Kruisverwysings

  • +Jes 65:17; 66:22; Op 21:1
  • +Jes 11:4, 5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/4, bl. 11-12

    Die Wagtoring,

    2010/7/15, bl. 5

    2008/10/1, bl. 8

    2007/8/15, bl. 25-26

    2006/5/15, bl. 5

    2001/6/15, bl. 31

    2000/4/15, bl. 11-12

    Waak!, bl. 16

    Onderwyser, bl. 250

    Jesaja se profesie II, bl. 372-373, 382

2 Petrus 3:14

Kruisverwysings

  • +2Kor 13:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/7/15, bl. 9-10

    2008/11/15, bl. 22

    2003/7/15, bl. 13-15

2 Petrus 3:15

Kruisverwysings

  • +Ro 2:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/9/1, bl. 13

    “Hele Skrif”, bl. 255

2 Petrus 3:16

Voetnote

  • *

    Of “ongeleerd”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/3/15, bl. 11

2 Petrus 3:17

Voetnote

  • *

    Of “stabiliteit”.

Kruisverwysings

  • +Mt 24:24; Ef 4:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/7/15, bl. 5-6, 8

    2008/11/15, bl. 22

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Pet. 3:1Ro 15:15; 2Pe 1:13
2 Pet. 3:3Jud 17, 18
2 Pet. 3:4Jer 17:15; Mt 24:48; Lu 12:45
2 Pet. 3:4Ese 12:22, 27
2 Pet. 3:5Ge 1:6, 9
2 Pet. 3:6Ge 7:11, 23; Mt 24:38, 39
2 Pet. 3:7De 7:10; 2Te 1:7-9
2 Pet. 3:8Ps 90:4
2 Pet. 3:9Hab 2:3
2 Pet. 3:9Ro 2:4
2 Pet. 3:10Jl 2:31; Sef 1:14
2 Pet. 3:101Te 5:2
2 Pet. 3:10Op 21:1
2 Pet. 3:10Ps 37:10; Jes 13:9; Sef 1:18; Op 6:14
2 Pet. 3:12Sef 1:14
2 Pet. 3:12Jes 34:4
2 Pet. 3:13Jes 65:17; 66:22; Op 21:1
2 Pet. 3:13Jes 11:4, 5
2 Pet. 3:142Kor 13:11
2 Pet. 3:15Ro 2:4
2 Pet. 3:17Mt 24:24; Ef 4:14
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
2 Petrus 3:1-18

Die tweede brief van Petrus

3 Geliefdes, dit is nou die tweede brief wat ek aan julle skryf, waarin ek, net soos in my eerste brief, julle vermoë om helder te dink, aanwakker deur julle aan sekere dinge te herinner.+ 2 Dan sal julle die woorde kan onthou wat die heilige profete voorheen gesê* het, sowel as die gebod van die Here en Redder deur middel van julle apostels. 3 In die eerste plek moet julle weet dat daar in die laaste dae spotters sal kom, wat hulle eie begeertes sal volg.+ Hulle sal spot 4 en sê: “Waar is sy beloofde teenwoordigheid dan?+ Van die dag af dat ons voorvaders gesterf het, bly alles net soos dit was van die begin van die skepping af.”+

5 Want hulle ignoreer opsetlik die feit dat daar lank gelede hemele en ’n aarde was wat deur die woord van God stewig bo water gestaan het en deur water omring is,+ 6 en deur middel van hierdie woord is die wêreld van daardie tyd vernietig toe dit met water oorstroom is.+ 7 Maar deur dieselfde woord word die hemele en die aarde wat nou bestaan, vir die vuur bewaar en word dit gehou tot die dag van oordeel en van die vernietiging van die goddelose mense.+

8 Maar moenie hiervan vergeet nie, geliefdes: Een dag by Jehovah* is soos ’n duisend jaar en ’n duisend jaar soos een dag.+ 9 Jehovah* is nie traag om sy belofte te vervul,+ soos party mense dink nie, maar hy is geduldig met julle omdat hy nie wil hê dat enigiemand vernietig moet word nie, maar wil hê dat almal berou moet toon.+ 10 Maar Jehovah* se dag+ sal soos ’n dief kom,+ en op daardie dag sal die hemele met ’n gedreun* verbygaan.+ Die elemente, wat intens warm sal wees, sal verdwyn, en die aarde en die werke daarin sal geopenbaar word.+

11 Aangesien al hierdie dinge so sal verdwyn, moet julle dink aan watter soort mense julle behoort te wees. Julle gedrag moet heilig wees en julle moet dade van toegewydheid aan God verrig, 12 terwyl julle wag vir die teenwoordigheid van die dag van Jehovah* en dit goed in gedagte hou.*+ In hierdie dag sal die hemele deur vlamme vernietig word+ en sal die elemente in die intense hitte smelt! 13 Maar daar is nuwe hemele en ’n nuwe aarde waarna ons volgens sy belofte uitsien,+ en regverdigheid sal daarin woon.+

14 Daarom, geliefdes, aangesien julle vir hierdie dinge wag, moet julle julle bes doen om uiteindelik vlekkeloos en onbesmet en in vrede deur hom bevind te word.+ 15 En beskou die geduld van ons Here as redding, net soos ons geliefde broer Paulus ook aan julle geskryf het volgens die wysheid wat aan hom gegee is.+ 16 Hy praat oor hierdie dinge, net soos hy ook in al sy briewe doen. Party dinge in sy briewe is egter moeilik om te verstaan, en dit word verdraai deur mense wat oningelig* is of wie se geloof nie sterk is nie. Hulle verdraai ook die res van die Skrif, en dit sal tot hulle vernietiging lei.

17 Daarom, geliefdes, omdat julle hierdie dinge vooruit weet, moet julle oppas dat die wettelose mense met hulle valse leringe julle nie saam met hulle weglei en julle julle standvastigheid* verloor nie.+ 18 Nee, maar hou aan om te groei in die onverdiende goedheid en kennis van ons Here en Redder Jesus Christus. Aan hom behoort die eer, nou sowel as tot die dag van die ewigheid. Amen.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel