Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Johannes 1
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Johannes

      • Woord van die lewe (1-4)

      • Loop in die lig (5-7)

      • Sondes moet bely word (8-10)

1 Johannes 1:1

Kruisverwysings

  • +Joh 1:4; 6:68

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1986/7/15, bl. 10

1 Johannes 1:2

Kruisverwysings

  • +Joh 21:24; Han 2:32
  • +Joh 17:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1986/7/15, bl. 10-11

1 Johannes 1:3

Voetnote

  • *

    Of “’n deelgenootskap kan hê”.

Kruisverwysings

  • +Joh 15:26, 27; Han 4:20
  • +Joh 17:20, 21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1986/7/15, bl. 10-11

1 Johannes 1:5

Voetnote

  • *

    Of “in eenheid met hom”.

Kruisverwysings

  • +Jak 1:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1991/8/1, bl. 9

    1986/7/15, bl. 11

1 Johannes 1:6

Kruisverwysings

  • +2Kor 6:14; Ef 5:8; Tit 1:16; 1Jo 2:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1991/8/1, bl. 17

    1986/7/15, bl. 11

1 Johannes 1:7

Kruisverwysings

  • +Ro 3:25; Ef 1:7; Heb 9:14; 10:22; Op 1:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1986/7/15, bl. 11

1 Johannes 1:8

Kruisverwysings

  • +1Kn 8:46; Pr 7:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1986/7/15, bl. 11

1 Johannes 1:9

Kruisverwysings

  • +Ps 32:5; Spr 28:13; Jak 5:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/7, bl. 23

    Die Wagtoring,

    1986/7/15, bl. 11

1 Johannes 1:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1986/7/15, bl. 11

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Joh. 1:1Joh 1:4; 6:68
1 Joh. 1:2Joh 21:24; Han 2:32
1 Joh. 1:2Joh 17:3
1 Joh. 1:3Joh 15:26, 27; Han 4:20
1 Joh. 1:3Joh 17:20, 21
1 Joh. 1:5Jak 1:17
1 Joh. 1:62Kor 6:14; Ef 5:8; Tit 1:16; 1Jo 2:4
1 Joh. 1:7Ro 3:25; Ef 1:7; Heb 9:14; 10:22; Op 1:5
1 Joh. 1:81Kn 8:46; Pr 7:20
1 Joh. 1:9Ps 32:5; Spr 28:13; Jak 5:16
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Johannes 1:1-10

Die eerste brief van Johannes

1 Ons skryf aan julle oor die woord van die lewe, wat van die begin af was, wat ons gehoor het, wat ons met ons oë gesien het, wat ons bekyk het en met ons hande gevoel het.+ 2 Ja, die lewe is geopenbaar, en ons het dit gesien. Ons getuig+ en vertel julle van die ewige lewe+ wat by die Vader was en wat aan ons geopenbaar is. 3 Ons vertel ook vir julle wat ons gesien en gehoor het+ sodat julle ook met ons verenig kan wees.* En ons is ook verenig met die Vader en met sy Seun Jesus Christus.+ 4 En ons skryf hierdie dinge sodat ons vreugde volkome kan wees.

5 Hier is die boodskap wat ons van hom gehoor het en aan julle bekend maak: God is lig,+ en daar is geen duisternis in hom* nie. 6 As ons sê: “Ons is met hom verenig,” en tog hou ons aan om in die duisternis te lewe, lieg ons en lewe ons nie in ooreenstemming met die waarheid nie.+ 7 Maar as ons in die lig lewe soos hy in die lig is, dan is ons verenig met mekaar, en die bloed van Jesus, sy Seun, reinig ons van alle sonde.+

8 As ons sê: “Ons het geen sonde nie,” mislei ons onsself+ en is die waarheid nie in ons nie. 9 As ons ons sondes bely, is hy getrou en regverdig om ons sondes te vergewe en ons van alle onregverdigheid te reinig.+ 10 As ons sê: “Ons het nie gesondig nie,” maak ons hom ’n leuenaar en is sy woord nie in ons nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel