Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Johannes 2
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Johannes

      • Jesus, ’n versoeningsoffer (1, 2)

      • Gehoorsaam aan sy gebooie (3-11)

        • Ou en nuwe gebod (7, 8)

      • Redes vir brief (12-14)

      • Moenie die wêreld liefhê nie (15-17)

      • Waarskuwing teen antichris (18-29)

1 Johannes 2:1

Voetnote

  • *

    Of “iemand wat vir ons pleit”.

Kruisverwysings

  • +Ro 8:34; Heb 7:25
  • +1Ti 2:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 159-160

    Die Wagtoring,

    2004/12/15, bl. 19

    2000/3/15, bl. 3-4, 5-9

1 Johannes 2:2

Kruisverwysings

  • +1Kor 5:7
  • +Jes 53:5; Ro 3:25; 1Ti 1:15; Heb 2:17; 1Pe 2:24; 1Jo 4:10
  • +Mt 20:28; Joh 1:29

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/4/1, bl. 11-12

    2008/12/15, bl. 27

1 Johannes 2:5

Kruisverwysings

  • +1Jo 4:18
  • +Joh 14:20; 17:21

1 Johannes 2:6

Kruisverwysings

  • +Joh 13:15; 1Pe 2:21

1 Johannes 2:7

Kruisverwysings

  • +Joh 13:34; 2Jo 5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/9/15, bl. 10

    2011/8/1, bl. 29-30

    2008/12/15, bl. 27

1 Johannes 2:8

Kruisverwysings

  • +Joh 1:9; 8:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/12/15, bl. 27

1 Johannes 2:9

Kruisverwysings

  • +Ef 4:31; Kol 3:8
  • +1Kor 13:2; 1Jo 3:15

1 Johannes 2:10

Kruisverwysings

  • +Ef 5:8

1 Johannes 2:11

Kruisverwysings

  • +1Jo 4:20
  • +Joh 12:35

1 Johannes 2:12

Kruisverwysings

  • +Lu 24:47; Han 4:12; 10:43

1 Johannes 2:13

Voetnote

  • *

    Lett. “die Bose”.

Kruisverwysings

  • +Jak 4:7; 1Jo 5:19; Op 12:10, 11
  • +Joh 17:25

1 Johannes 2:14

Voetnote

  • *

    Lett. “die Bose”.

Kruisverwysings

  • +Ef 6:10
  • +3Jo 3
  • +Ro 8:37

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/2/1, bl. 8

1 Johannes 2:15

Kruisverwysings

  • +Ro 12:2; 1Kor 7:31; Tit 2:11, 12
  • +Mt 6:24; Jak 4:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/8/15, bl. 24-27

    2010/1/15, bl. 14-15

    2006/1/15, bl. 24-25

    2005/1/1, bl. 9-10

    2002/3/1, bl. 14-15

    Jesaja se profesie I, bl. 258

1 Johannes 2:16

Voetnote

  • *

    Of “die spoggerige vertoon van ’n mens se lewensmiddele”.

Kruisverwysings

  • +Mt 5:28; Ro 13:14
  • +Ge 3:6; Spr 27:20; Mt 4:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/8/15, bl. 24-27

    2006/1/15, bl. 24-25

    2005/1/1, bl. 9-10

    2002/8/15, bl. 23-24

    2002/3/1, bl. 14-15

    Jesaja se profesie I, bl. 258

1 Johannes 2:17

Kruisverwysings

  • +1Kor 7:31; 1Pe 1:24
  • +Ps 37:29; Mt 7:21; Joh 6:40

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/4, bl. 9-13

    Ontwaak!,

    2015/11, bl. 14

    Die Wagtoring,

    2013/8/15, bl. 27

    2013/1/1, bl. 5-6

    2005/8/15, bl. 28-29

1 Johannes 2:18

Kruisverwysings

  • +2Te 2:3; 2Pe 2:1
  • +2Te 2:7; 2Jo 7; Jud 4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/6/1, bl. 14

1 Johannes 2:19

Voetnote

  • *

    Of “hulle het nie aan ons behoort nie”.

Kruisverwysings

  • +Han 20:30
  • +1Kor 11:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/6/1, bl. 14

1 Johannes 2:20

Kruisverwysings

  • +2Kor 1:21; 1Jo 2:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/1, bl. 17

1 Johannes 2:21

Kruisverwysings

  • +Joh 8:31, 32
  • +Joh 8:44

1 Johannes 2:22

Kruisverwysings

  • +1Jo 4:3; 2Jo 7
  • +1Jo 2:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/6/1, bl. 14

1 Johannes 2:23

Kruisverwysings

  • +Joh 5:23; 2Jo 9
  • +Ro 10:9, 10
  • +1Jo 4:15

1 Johannes 2:24

Kruisverwysings

  • +Joh 14:23; 2Jo 6

1 Johannes 2:25

Kruisverwysings

  • +Joh 17:3; 1Jo 1:2

1 Johannes 2:27

Kruisverwysings

  • +2Kor 1:21; 1Jo 2:20
  • +Joh 14:26; 16:13
  • +Joh 17:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/1, bl. 17

1 Johannes 2:28

Kruisverwysings

  • +1Jo 4:17

1 Johannes 2:29

Kruisverwysings

  • +1Pe 1:23; 1Jo 4:7

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Joh. 2:1Ro 8:34; Heb 7:25
1 Joh. 2:11Ti 2:5
1 Joh. 2:21Kor 5:7
1 Joh. 2:2Jes 53:5; Ro 3:25; 1Ti 1:15; Heb 2:17; 1Pe 2:24; 1Jo 4:10
1 Joh. 2:2Mt 20:28; Joh 1:29
1 Joh. 2:51Jo 4:18
1 Joh. 2:5Joh 14:20; 17:21
1 Joh. 2:6Joh 13:15; 1Pe 2:21
1 Joh. 2:7Joh 13:34; 2Jo 5
1 Joh. 2:8Joh 1:9; 8:12
1 Joh. 2:9Ef 4:31; Kol 3:8
1 Joh. 2:91Kor 13:2; 1Jo 3:15
1 Joh. 2:10Ef 5:8
1 Joh. 2:111Jo 4:20
1 Joh. 2:11Joh 12:35
1 Joh. 2:12Lu 24:47; Han 4:12; 10:43
1 Joh. 2:13Jak 4:7; 1Jo 5:19; Op 12:10, 11
1 Joh. 2:13Joh 17:25
1 Joh. 2:14Ef 6:10
1 Joh. 2:143Jo 3
1 Joh. 2:14Ro 8:37
1 Joh. 2:15Ro 12:2; 1Kor 7:31; Tit 2:11, 12
1 Joh. 2:15Mt 6:24; Jak 4:4
1 Joh. 2:16Mt 5:28; Ro 13:14
1 Joh. 2:16Ge 3:6; Spr 27:20; Mt 4:8
1 Joh. 2:171Kor 7:31; 1Pe 1:24
1 Joh. 2:17Ps 37:29; Mt 7:21; Joh 6:40
1 Joh. 2:182Te 2:3; 2Pe 2:1
1 Joh. 2:182Te 2:7; 2Jo 7; Jud 4
1 Joh. 2:19Han 20:30
1 Joh. 2:191Kor 11:19
1 Joh. 2:202Kor 1:21; 1Jo 2:27
1 Joh. 2:21Joh 8:31, 32
1 Joh. 2:21Joh 8:44
1 Joh. 2:221Jo 4:3; 2Jo 7
1 Joh. 2:221Jo 2:18
1 Joh. 2:23Joh 5:23; 2Jo 9
1 Joh. 2:23Ro 10:9, 10
1 Joh. 2:231Jo 4:15
1 Joh. 2:24Joh 14:23; 2Jo 6
1 Joh. 2:25Joh 17:3; 1Jo 1:2
1 Joh. 2:272Kor 1:21; 1Jo 2:20
1 Joh. 2:27Joh 14:26; 16:13
1 Joh. 2:27Joh 17:21
1 Joh. 2:281Jo 4:17
1 Joh. 2:291Pe 1:23; 1Jo 4:7
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Johannes 2:1-29

Die eerste brief van Johannes

2 My kindertjies, ek skryf hierdie dinge aan julle sodat julle nie ’n sonde pleeg nie. Maar as iemand wel ’n sonde pleeg, het ons ’n helper* by die Vader, naamlik Jesus Christus,+ wat regverdig is.+ 2 En hy is ’n versoeningsoffer vir ons sondes,+ en tog nie net vir ons sondes nie,+ maar ook vir dié van die hele wêreld.+ 3 Hieraan sal ons weet dat ons hom leer ken het: as ons aanhou om sy gebooie te gehoorsaam. 4 Die een wat sê: “Ek het hom leer ken,” en tog nie sy gebooie gehoorsaam nie, is ’n leuenaar, en die waarheid is nie in hom nie. 5 Maar die liefde vir God is waarlik tot volmaaktheid gebring in elkeen wat sy woord gehoorsaam.+ So weet ons dat ons in eenheid met hom is.+ 6 Die een wat sê dat hy in eenheid met hom bly, is self onder verpligting om te lewe net soos hy gelewe het.+

7 Geliefdes, ek skryf nie aan julle ’n nuwe gebod nie, maar ’n ou gebod wat julle van die begin af gehad het.+ Hierdie ou gebod is die woord wat julle gehoor het. 8 En tog skryf ek aan julle ’n nuwe gebod, wat waar is in sy geval en in julle s’n, want die duisternis gaan verby en die ware lig skyn reeds.+

9 Die een wat sê dat hy in die lig is en tog sy broer haat,+ is nog steeds in die duisternis.+ 10 Die een wat sy broer liefhet, bly in die lig,+ en daar is geen struikelblok vir hom nie. 11 Maar die een wat sy broer haat, is in die duisternis en lewe in die duisternis,+ en hy weet nie waarheen hy gaan nie,+ want die duisternis het sy oë verblind.

12 Kindertjies, ek skryf aan julle omdat julle sondes ter wille van sy naam vergewe is.+ 13 Vaders, ek skryf aan julle omdat julle hom leer ken het wat van die begin af is. Jong manne, ek skryf aan julle omdat julle die Duiwel* oorwin het.+ Jong kinders, ek skryf aan julle omdat julle die Vader leer ken het.+ 14 Vaders, ek skryf aan julle omdat julle hom leer ken het wat van die begin af is. Jong manne, ek skryf aan julle omdat julle sterk is+ en die woord van God in julle bly+ en julle die Duiwel* oorwin het.+

15 Moenie die wêreld of die dinge in die wêreld liefhê nie.+ As iemand die wêreld liefhet, is die liefde vir die Vader nie in hom nie,+ 16 want alles wat in die wêreld is – die begeerte van die vlees+ en die begeerte van die oë+ en die gespog met ’n mens se besittings* – het nie hulle oorsprong by die Vader nie, maar het hulle oorsprong by die wêreld. 17 Wat meer is, die wêreld en sy begeertes gaan verby,+ maar die een wat die wil van God doen, bly vir ewig.+

18 Jong kinders, dit is die laaste uur. Julle het gehoor dat die antichris kom,+ en daar het nou reeds baie antichriste verskyn,+ en daarom weet ons dat dit die laaste uur is. 19 Hulle het van ons uitgegaan, maar hulle was nie van ons soort nie,*+ want as hulle van ons soort was, sou hulle by ons gebly het. Maar hulle het uitgegaan sodat dit duidelik kan wees dat nie almal van ons soort is nie.+ 20 En julle is gesalf deur die Een wat heilig is,+ en julle almal het kennis. 21 Ek skryf aan julle, nie omdat julle nie die waarheid ken nie,+ maar omdat julle dit ken, en omdat geen leuen sy oorsprong by die waarheid het nie.+

22 Wie is die leuenaar? Dit is die een wat ontken dat Jesus die Christus is.+ Dit is die antichris,+ die een wat die Vader en die Seun verwerp. 23 Elkeen wat die Seun verwerp, is nie in eenheid met die Vader nie.+ Maar die een wat die Seun erken,+ is in eenheid met die Vader.+ 24 Wat julle betref, wat julle van die begin af gehoor het, moet in julle bly.+ As die dinge wat julle van die begin af gehoor het, in julle bly, sal julle ook in eenheid met die Seun en in eenheid met die Vader bly. 25 En dit is wat hy self aan ons belowe het – die ewige lewe.+

26 Ek skryf hierdie dinge aan julle oor dié wat julle probeer mislei. 27 En wat julle betref, die salwing wat julle van hom ontvang het,+ bly in julle, en julle het nie nodig dat iemand julle leer nie, maar die salwing wat van hom kom, leer julle oor alles+ en is waar en is nie ’n leuen nie. Net soos dit julle geleer het, moet julle in eenheid met hom bly.+ 28 Daarom, kindertjies, bly nou in eenheid met hom, sodat ons vrymoedigheid van spraak kan hê+ wanneer hy geopenbaar word en nie by sy teenwoordigheid in skaamte van hom af hoef weg te gaan nie. 29 As julle weet dat hy regverdig is, weet julle ook dat elkeen wat regverdigheid beoefen, uit hom gebore is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel