Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Johannes 3
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Johannes

      • Ons is God se kinders (1-3)

      • Kinders van God en kinders van die Duiwel (4-12)

        • Jesus sal Duiwel se werke vernietig (8)

      • Wees lief vir mekaar (13-18)

      • God groter as ons hart (19-24)

1 Johannes 3:1

Kruisverwysings

  • +Joh 3:16
  • +Joh 1:12, 13
  • +Joh 15:19
  • +Joh 17:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/9/15, bl. 21

1 Johannes 3:2

Kruisverwysings

  • +Ro 8:15, 16; Ef 1:5
  • +1Kor 15:49; Flp 3:20, 21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/12/15, bl. 27

1 Johannes 3:3

Kruisverwysings

  • +2Kor 7:1

1 Johannes 3:5

Kruisverwysings

  • +Le 16:21, 22; Jes 53:11; Joh 1:29

1 Johannes 3:6

Kruisverwysings

  • +Ro 6:12

1 Johannes 3:8

Voetnote

  • *

    Of “vandat hy begin het”.

  • *

    Of “verbreek”.

Kruisverwysings

  • +Ge 3:14; Joh 8:44
  • +Joh 16:33; Heb 2:14

1 Johannes 3:9

Voetnote

  • *

    D.w.s. saad wat kan voortplant of vrug kan dra.

Kruisverwysings

  • +1Jo 5:18
  • +1Pe 1:23

1 Johannes 3:10

Kruisverwysings

  • +1Jo 4:8

1 Johannes 3:11

Kruisverwysings

  • +Joh 13:34; 1Jo 2:7; 2Jo 5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Onderwyser, bl. 225

1 Johannes 3:12

Voetnote

  • *

    Lett. “die Bose”.

Kruisverwysings

  • +Ge 4:8
  • +Ge 4:5
  • +Ge 4:4; Heb 11:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Onderwyser, bl. 225

1 Johannes 3:13

Kruisverwysings

  • +Mt 5:11; Joh 15:18; 2Ti 3:12

1 Johannes 3:14

Kruisverwysings

  • +Joh 5:24; Ro 8:2
  • +1Jo 2:10
  • +Joh 3:36

1 Johannes 3:15

Kruisverwysings

  • +Mt 5:21, 22; Ef 4:31
  • +Ge 9:6; Nu 35:31; Op 21:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 82

    Die Wagtoring,

    2006/12/1, bl. 27

1 Johannes 3:16

Voetnote

  • *

    Of “siel”.

  • *

    Of “siele”.

Kruisverwysings

  • +Joh 3:16; 13:1; 15:13
  • +Joh 13:15; Ro 16:3, 4; 1Te 2:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    “My volgeling”, bl. 177-178

1 Johannes 3:17

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +De 15:7, 8; Lu 3:11; Ro 12:13; Jak 2:15, 16; 1Jo 4:20

1 Johannes 3:18

Kruisverwysings

  • +Ro 12:9
  • +Jak 1:22; 2:17
  • +1Pe 1:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/10, bl. 7-11

1 Johannes 3:19

Voetnote

  • *

    Of “oortuig”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 240-249

    Die Wagtoring,

    2008/4/1, bl. 9

    2007/7/15, bl. 16-17

    2000/5/1, bl. 30-31

1 Johannes 3:20

Kruisverwysings

  • +Heb 4:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 240-249

    Die Wagtoring,

    2008/4/1, bl. 9

    2007/7/15, bl. 16-17

    2005/8/1, bl. 30

    2000/5/1, bl. 29-30

1 Johannes 3:21

Kruisverwysings

  • +Heb 4:16; 1Jo 5:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/7/15, bl. 16-17

1 Johannes 3:22

Kruisverwysings

  • +Ps 34:15; Mt 7:8; 1Pe 3:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/7/15, bl. 16-17

1 Johannes 3:23

Kruisverwysings

  • +Joh 6:29
  • +Joh 13:34

1 Johannes 3:24

Kruisverwysings

  • +1Jo 2:24
  • +Joh 14:23

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Joh. 3:1Joh 3:16
1 Joh. 3:1Joh 1:12, 13
1 Joh. 3:1Joh 15:19
1 Joh. 3:1Joh 17:25
1 Joh. 3:2Ro 8:15, 16; Ef 1:5
1 Joh. 3:21Kor 15:49; Flp 3:20, 21
1 Joh. 3:32Kor 7:1
1 Joh. 3:5Le 16:21, 22; Jes 53:11; Joh 1:29
1 Joh. 3:6Ro 6:12
1 Joh. 3:8Ge 3:14; Joh 8:44
1 Joh. 3:8Joh 16:33; Heb 2:14
1 Joh. 3:91Jo 5:18
1 Joh. 3:91Pe 1:23
1 Joh. 3:101Jo 4:8
1 Joh. 3:11Joh 13:34; 1Jo 2:7; 2Jo 5
1 Joh. 3:12Ge 4:8
1 Joh. 3:12Ge 4:5
1 Joh. 3:12Ge 4:4; Heb 11:4
1 Joh. 3:13Mt 5:11; Joh 15:18; 2Ti 3:12
1 Joh. 3:14Joh 5:24; Ro 8:2
1 Joh. 3:141Jo 2:10
1 Joh. 3:14Joh 3:36
1 Joh. 3:15Mt 5:21, 22; Ef 4:31
1 Joh. 3:15Ge 9:6; Nu 35:31; Op 21:8
1 Joh. 3:16Joh 3:16; 13:1; 15:13
1 Joh. 3:16Joh 13:15; Ro 16:3, 4; 1Te 2:8
1 Joh. 3:17De 15:7, 8; Lu 3:11; Ro 12:13; Jak 2:15, 16; 1Jo 4:20
1 Joh. 3:18Ro 12:9
1 Joh. 3:18Jak 1:22; 2:17
1 Joh. 3:181Pe 1:22
1 Joh. 3:20Heb 4:13
1 Joh. 3:21Heb 4:16; 1Jo 5:14
1 Joh. 3:22Ps 34:15; Mt 7:8; 1Pe 3:12
1 Joh. 3:23Joh 6:29
1 Joh. 3:23Joh 13:34
1 Joh. 3:241Jo 2:24
1 Joh. 3:24Joh 14:23
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Johannes 3:1-24

Die eerste brief van Johannes

3 Dink aan die liefde wat die Vader ons gegee het.+ Ons word kinders van God genoem,+ en dit is wat ons is. Daarom ken die wêreld ons nie,+ want dit het hom nie leer ken nie.+ 2 Geliefdes, ons is nou kinders van God,+ maar dit is nog nie geopenbaar wat ons sal wees nie.+ Ons weet wel dat ons soos hy sal wees wanneer hy geopenbaar word, want ons sal hom sien net soos hy is. 3 En elkeen wat hierdie hoop in hom het, reinig homself+ net soos hy rein is.

4 Elkeen wat sonde beoefen, beoefen ook wetteloosheid, en sonde is wetteloosheid. 5 Julle weet ook dat hy geopenbaar is om ons sondes weg te neem,+ en daar is geen sonde in hom nie. 6 Elkeen wat in eenheid met hom bly, beoefen nie sonde nie.+ Niemand wat sonde beoefen, het hom gesien of hom leer ken nie. 7 Kindertjies, laat niemand julle mislei nie. Die een wat regverdigheid beoefen, is regverdig, net soos hy regverdig is. 8 Die een wat sonde beoefen, het sy oorsprong by die Duiwel, want die Duiwel sondig al van die begin af.*+ Die Seun van God is geopenbaar met die doel om die werke van die Duiwel te vernietig.*+

9 Elkeen wat uit God gebore is, beoefen nie sonde nie,+ want Sy saad* bly in so iemand, en hy kan nie sonde beoefen nie, want hy is uit God gebore.+ 10 Die kinders van God en die kinders van die Duiwel word aan hierdie feit geken: Elkeen wat nie regverdigheid beoefen nie, het nie sy oorsprong by God nie, en ook nie die een wat sy broer nie liefhet nie.+ 11 Want die boodskap wat julle van die begin af gehoor het, is dat ons mekaar moet liefhê.+ 12 Ons moenie soos Kain wees, wat sy oorsprong by die Duiwel* gehad het en sy broer doodgemaak het nie.+ En hoekom het hy hom doodgemaak? Want sy eie werke was goddeloos,+ maar sy broer se werke was regverdig.+

13 Broers, moenie verbaas wees dat die wêreld julle haat nie.+ 14 Ons weet dat ons uit die dood na die lewe oorgegaan het,+ want ons het die broers lief.+ Die een wat nie liefhet nie, bly in die dood.+ 15 Elkeen wat sy broer haat, is ’n moordenaar,+ en julle weet dat geen moordenaar die ewige lewe het nie.+ 16 Ons het die liefde leer ken omdat hy sy lewe* vir ons gegee het,+ en ons is onder verpligting om ons lewens* vir ons broers te gee.+ 17 Maar as iemand genoeg materiële besittings het om van te lewe en sien dat sy broer gebrek ly en tog weier om medelye* aan hom te betoon, hoe kan die liefde vir God dan in hom bly?+ 18 Kindertjies, ons moet liefhê, nie met woorde of met die tong nie,+ maar met dade+ en in waarheid.+

19 So sal ons weet dat ons ons oorsprong by die waarheid het. Ons sal ons hart voor hom gerusstel* 20 in alles waarin ons hart ons veroordeel, want God is groter as ons hart en weet alles.+ 21 Geliefdes, as ons hart ons nie veroordeel nie, het ons vrymoedigheid van spraak teenoor God,+ 22 en wat ons ook al vra, ontvang ons van hom+ omdat ons sy gebooie gehoorsaam en doen wat goed is in sy oë. 23 Ja, sy gebod is dat ons geloof in die naam van sy Seun Jesus Christus moet hê+ en mekaar moet liefhê,+ net soos hy ons beveel het. 24 Wat meer is, die een wat sy gebooie gehoorsaam, bly in eenheid met hom, en hy in eenheid met so iemand.+ En deur die gees wat hy ons gegee het, weet ons dat hy in eenheid met ons bly.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel