Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Johannes 4
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Johannes

      • Toets geïnspireerde stellings (1-6)

      • Kennis van en liefde vir God (7-21)

        • “God is liefde” (8, 16)

        • Geen vrees in liefde nie (18)

1 Johannes 4:1

Voetnote

  • *

    Lett. “elke gees”.

  • *

    Lett. “die geeste”.

Kantlynverwysings

  • +2Te 2:1, 2; 1Ti 4:1
  • +Op 22:6
  • +2Pe 2:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/4/15, bl. 6-7

    2007/3/1, bl. 5

    2004/9/1, bl. 17

1 Johannes 4:2

Kantlynverwysings

  • +Joh 1:14; 1Kor 12:3; Op 19:10

1 Johannes 4:3

Kantlynverwysings

  • +1Jo 2:22
  • +2Te 2:7; 1Jo 2:18
  • +Han 20:29, 30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/6/1, bl. 14

1 Johannes 4:4

Kantlynverwysings

  • +1Jo 5:4
  • +Joh 17:21
  • +Ef 2:2

1 Johannes 4:5

Kantlynverwysings

  • +1Jo 5:19
  • +Joh 15:19

1 Johannes 4:6

Kantlynverwysings

  • +Joh 10:27
  • +Joh 8:47
  • +1Jo 4:1

1 Johannes 4:7

Kantlynverwysings

  • +1Pe 1:22
  • +1Jo 4:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/10/1, bl. 21-22

1 Johannes 4:8

Kantlynverwysings

  • +Eks 34:6; Mi 7:18; 1Jo 4:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/11/15, bl. 16

    2003/7/1, bl. 14

    2002/6/1, bl. 6

    Nader aan Jehovah, bl. 14-15, 236-237

1 Johannes 4:9

Voetnote

  • *

    Of “die enigste Seun wat direk deur God gemaak is”.

Kantlynverwysings

  • +Joh 1:14
  • +Joh 3:16; Ro 5:8; 8:32; 1Jo 5:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 2 2017 bl. 4

1 Johannes 4:10

Kantlynverwysings

  • +1Kor 5:7
  • +Ro 3:25; Heb 2:17; 9:26; 1Jo 2:1, 2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/12/15, bl. 27

1 Johannes 4:11

Kantlynverwysings

  • +Mt 18:33; Joh 15:12; Ro 13:8; 1Jo 3:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Waak!, bl. 29

1 Johannes 4:12

Kantlynverwysings

  • +Eks 33:20; Joh 1:18; 4:24; 6:46
  • +1Jo 2:5

1 Johannes 4:14

Kantlynverwysings

  • +Mt 1:21; Joh 3:17; 12:47; Han 5:31

1 Johannes 4:15

Kantlynverwysings

  • +Ro 10:9
  • +1Jo 2:23, 24

1 Johannes 4:16

Kantlynverwysings

  • +Joh 3:16
  • +1Jo 4:8
  • +Joh 17:21

1 Johannes 4:17

Voetnote

  • *

    Of “vertroue”.

Kantlynverwysings

  • +Heb 4:16; 1Jo 2:28

1 Johannes 4:18

Kantlynverwysings

  • +Ro 8:15
  • +1Jo 2:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/10/1, bl. 29

1 Johannes 4:19

Kantlynverwysings

  • +1Jo 4:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/9/15, bl. 27

    Nader aan Jehovah, bl. 237-239

    ‘God se liefde’, bl. 5

1 Johannes 4:20

Kantlynverwysings

  • +1Jo 2:4
  • +1Jo 3:17
  • +1Jo 4:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/9/1, bl. 30

    2006/12/1, bl. 27

1 Johannes 4:21

Kantlynverwysings

  • +Mt 22:37, 39; Joh 13:34; 15:12

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Joh. 4:12Te 2:1, 2; 1Ti 4:1
1 Joh. 4:1Op 22:6
1 Joh. 4:12Pe 2:1
1 Joh. 4:2Joh 1:14; 1Kor 12:3; Op 19:10
1 Joh. 4:31Jo 2:22
1 Joh. 4:32Te 2:7; 1Jo 2:18
1 Joh. 4:3Han 20:29, 30
1 Joh. 4:41Jo 5:4
1 Joh. 4:4Joh 17:21
1 Joh. 4:4Ef 2:2
1 Joh. 4:51Jo 5:19
1 Joh. 4:5Joh 15:19
1 Joh. 4:6Joh 10:27
1 Joh. 4:6Joh 8:47
1 Joh. 4:61Jo 4:1
1 Joh. 4:71Pe 1:22
1 Joh. 4:71Jo 4:16
1 Joh. 4:8Eks 34:6; Mi 7:18; 1Jo 4:19
1 Joh. 4:9Joh 1:14
1 Joh. 4:9Joh 3:16; Ro 5:8; 8:32; 1Jo 5:11
1 Joh. 4:101Kor 5:7
1 Joh. 4:10Ro 3:25; Heb 2:17; 9:26; 1Jo 2:1, 2
1 Joh. 4:11Mt 18:33; Joh 15:12; Ro 13:8; 1Jo 3:16
1 Joh. 4:12Eks 33:20; Joh 1:18; 4:24; 6:46
1 Joh. 4:121Jo 2:5
1 Joh. 4:14Mt 1:21; Joh 3:17; 12:47; Han 5:31
1 Joh. 4:15Ro 10:9
1 Joh. 4:151Jo 2:23, 24
1 Joh. 4:16Joh 3:16
1 Joh. 4:161Jo 4:8
1 Joh. 4:16Joh 17:21
1 Joh. 4:17Heb 4:16; 1Jo 2:28
1 Joh. 4:18Ro 8:15
1 Joh. 4:181Jo 2:5
1 Joh. 4:191Jo 4:10
1 Joh. 4:201Jo 2:4
1 Joh. 4:201Jo 3:17
1 Joh. 4:201Jo 4:12
1 Joh. 4:21Mt 22:37, 39; Joh 13:34; 15:12
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Johannes 4:1-21

Die eerste brief van Johannes

4 Geliefdes, moenie elke geïnspireerde stelling* glo nie,+ maar toets die geïnspireerde stellings* om te sien of hulle hulle oorsprong by God het,+ want baie valse profete het in die wêreld verskyn.+

2 Dit is hoe julle weet dat die geïnspireerde stelling van God kom: Elke geïnspireerde stelling wat erkenning gee aan die feit dat Jesus Christus as ’n mens van vlees gekom het, het sy oorsprong by God.+ 3 Maar elke geïnspireerde stelling wat nie erkenning gee aan Jesus nie, het nie sy oorsprong by God nie.+ Wat meer is, julle het gehoor dat hierdie geïnspireerde stelling sou kom,+ en dit kom van die antichris en is nou reeds in die wêreld.+

4 Julle het julle oorsprong by God, kindertjies, en julle het daardie persone oorwin,+ want die een wat in eenheid met julle is,+ is groter as die een wat in eenheid met die wêreld is.+ 5 Hulle het hulle oorsprong by die wêreld,+ en daarom sê hulle dinge wat uit die wêreld kom, en die wêreld luister na hulle.+ 6 Ons het ons oorsprong by God. Die een wat God leer ken, luister na ons.+ Die een wat nie sy oorsprong by God het nie, luister nie na ons nie.+ Dit is hoe ons onderskei tussen die geïnspireerde stelling wat waar is en die geïnspireerde stelling wat vals is.+

7 Geliefdes, laat ons aanhou om mekaar lief te hê,+ want die liefde kom van God, en elkeen wat liefhet, is uit God gebore en ken God.+ 8 Die een wat nie liefhet nie, het God nie leer ken nie, want God is liefde.+ 9 Dit is hoe die liefde van God in ons geval geopenbaar is: God het sy eniggebore Seun*+ in die wêreld uitgestuur sodat ons deur hom die lewe kan verkry.+ 10 Hierdie liefde beteken die volgende: nie dat ons God liefgehad het nie, maar dat hy ons liefgehad het en dat hy sy Seun gestuur het as ’n versoeningsoffer+ vir ons sondes.+

11 Geliefdes, as dit is hoe God ons liefgehad het, dan is ons ook onder verpligting om mekaar lief te hê.+ 12 Niemand het God nog ooit gesien nie.+ As ons aanhou om mekaar lief te hê, bly God in ons en word sy liefde in ons tot volmaaktheid gebring.+ 13 Ons weet dat ons in eenheid met hom is en hy in eenheid met ons, want hy het ons sy gees gegee. 14 Wat meer is, ons het self gesien en getuig dat die Vader sy Seun as redder van die wêreld gestuur het.+ 15 As iemand erken dat Jesus Christus die Seun van God is,+ bly God in eenheid met hom en hy in eenheid met God.+ 16 En ons het die liefde wat God vir ons het, leer ken, en ons glo daarin.+

God is liefde,+ en die een wat in die liefde bly, bly in eenheid met God, en God bly in eenheid met hom.+ 17 Dit is hoe die liefde in ons tot volmaaktheid gebring is, sodat ons op die oordeelsdag vrymoedigheid van spraak* kan hê,+ want net soos hy is, so is ons ook in hierdie wêreld. 18 Daar is geen vrees in die liefde nie.+ Volmaakte liefde dryf vrees uit, want vrees hou ons terug. Ja, die een wat vrees, is nie tot volmaaktheid gebring in die liefde nie.+ 19 Ons het lief omdat hy ons eerste liefgehad het.+

20 As iemand sê: “Ek het God lief,” maar sy broer haat, is hy ’n leuenaar.+ Want as iemand nie lief is vir sy broer,+ wat hy gesien het nie, kan hy nie lief wees vir God, wat hy nie gesien het nie.+ 21 En ons het hierdie gebod van hom, dat die een wat God liefhet, ook sy broer moet liefhê.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel