Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Johannes 5
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Johannes

      • Geloof in Jesus oorwin die wêreld (1-12)

        • Wat liefde vir God beteken (3)

      • Vertroue in die krag van gebed (13-17)

      • Wees versigtig in ’n goddelose wêreld (18-21)

        • Hele wêreld in mag van Duiwel (19)

1 Johannes 5:1

Kruisverwysings

  • +Joh 3:3; 1Pe 1:3, 23; 1Jo 3:9

1 Johannes 5:2

Kruisverwysings

  • +Joh 1:12, 13; Ro 8:14

1 Johannes 5:3

Kruisverwysings

  • +Joh 14:23
  • +De 30:11; Mi 6:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Leer Bybel, bl. 186-187

    Nader aan Jehovah, bl. 311

    ‘God se liefde’, bl. 5-12

    Die Wagtoring,

    2009/12/15, bl. 25-26

    2009/8/15, bl. 19

    2005/8/15, bl. 27

    2002/6/15, bl. 22

1 Johannes 5:4

Voetnote

  • *

    Lett. “alles”.

Kruisverwysings

  • +Joh 16:33; 1Jo 5:18
  • +Ef 6:16; 2Ti 4:7; Op 12:10, 11

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 7-8

1 Johannes 5:5

Kruisverwysings

  • +1Jo 4:4
  • +Joh 20:31

1 Johannes 5:6

Kruisverwysings

  • +Mt 3:13
  • +Han 20:28; Ef 1:7; 1Pe 1:19
  • +Mt 3:16; Joh 1:32, 33

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/12/15, bl. 27-28

1 Johannes 5:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 4 2016 bl. 6-7

    Ontwaak!,

    nr. 6 2016 bl. 11

    Die Wagtoring,

    2014/9/1, bl. 15

    2008/12/15, bl. 27-28

    “Hele Skrif”, bl. 256

1 Johannes 5:8

Kruisverwysings

  • +Lu 3:22; 4:18
  • +Lu 3:21
  • +Heb 9:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/12/15, bl. 27-28

    “Hele Skrif”, bl. 256

1 Johannes 5:10

Kruisverwysings

  • +Joh 3:33

1 Johannes 5:11

Kruisverwysings

  • +Joh 17:3
  • +Joh 5:26

1 Johannes 5:12

Kruisverwysings

  • +Joh 3:36

1 Johannes 5:13

Kruisverwysings

  • +1Jo 1:2
  • +Joh 20:31

1 Johannes 5:14

Voetnote

  • *

    Of “vrymoedigheid van spraak”.

Kruisverwysings

  • +Heb 4:16; 1Jo 3:21
  • +Spr 15:29

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/1/1, bl. 30

    2004/8/15, bl. 18

1 Johannes 5:15

Kruisverwysings

  • +Lu 11:13; Joh 14:13

1 Johannes 5:16

Kruisverwysings

  • +Jak 5:15; 1Jo 1:9
  • +Mt 12:31; Mr 3:29; Lu 12:10; Heb 6:4-6; 10:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/12/1, bl. 30-31

1 Johannes 5:17

Kruisverwysings

  • +1Jo 3:4

1 Johannes 5:18

Voetnote

  • *

    D.w.s. Jesus Christus, die Seun van God.

  • *

    Lett. “die Bose”.

  • *

    Of “kry geen houvas op hom nie”.

Kruisverwysings

  • +Joh 17:15

1 Johannes 5:19

Voetnote

  • *

    Lett. “die Bose”.

Kruisverwysings

  • +Mt 13:19; Lu 4:6; Joh 12:31

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/5/1, bl. 16

    2013/5/1, bl. 4

    2010/7/1, bl. 22

    2002/11/1, bl. 15

1 Johannes 5:20

Voetnote

  • *

    Lett. “verstandelike waarnemingsvermoëns; intellektuele vermoëns”.

Kruisverwysings

  • +1Ti 3:16
  • +Joh 17:20, 21
  • +Joh 17:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/4/15, bl. 6

    2004/10/15, bl. 30-31

1 Johannes 5:21

Kruisverwysings

  • +1Kor 10:14

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Joh. 5:1Joh 3:3; 1Pe 1:3, 23; 1Jo 3:9
1 Joh. 5:2Joh 1:12, 13; Ro 8:14
1 Joh. 5:3Joh 14:23
1 Joh. 5:3De 30:11; Mi 6:8
1 Joh. 5:4Joh 16:33; 1Jo 5:18
1 Joh. 5:4Ef 6:16; 2Ti 4:7; Op 12:10, 11
1 Joh. 5:51Jo 4:4
1 Joh. 5:5Joh 20:31
1 Joh. 5:6Mt 3:13
1 Joh. 5:6Han 20:28; Ef 1:7; 1Pe 1:19
1 Joh. 5:6Mt 3:16; Joh 1:32, 33
1 Joh. 5:8Lu 3:22; 4:18
1 Joh. 5:8Lu 3:21
1 Joh. 5:8Heb 9:14
1 Joh. 5:10Joh 3:33
1 Joh. 5:11Joh 17:3
1 Joh. 5:11Joh 5:26
1 Joh. 5:12Joh 3:36
1 Joh. 5:131Jo 1:2
1 Joh. 5:13Joh 20:31
1 Joh. 5:14Heb 4:16; 1Jo 3:21
1 Joh. 5:14Spr 15:29
1 Joh. 5:15Lu 11:13; Joh 14:13
1 Joh. 5:16Jak 5:15; 1Jo 1:9
1 Joh. 5:16Mt 12:31; Mr 3:29; Lu 12:10; Heb 6:4-6; 10:26
1 Joh. 5:171Jo 3:4
1 Joh. 5:18Joh 17:15
1 Joh. 5:19Mt 13:19; Lu 4:6; Joh 12:31
1 Joh. 5:201Ti 3:16
1 Joh. 5:20Joh 17:20, 21
1 Joh. 5:20Joh 17:3
1 Joh. 5:211Kor 10:14
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Johannes 5:1-21

Die eerste brief van Johannes

5 Elkeen wat glo dat Jesus die Christus is, is uit God gebore,+ en elkeen wat die Vader liefhet, het die een lief wat uit hom gebore is. 2 Wanneer ons God liefhet en sy gebooie nakom, weet ons dat ons die kinders van God+ liefhet. 3 Want die liefde vir God beteken dat ons sy gebooie gehoorsaam.+ En tog is sy gebooie nie swaar nie,+ 4 want elkeen* wat uit God gebore is, oorwin die wêreld.+ En dit is hoe ons die wêreld oorwin het: deur ons geloof.+

5 Wie kan die wêreld oorwin?+ Is dit nie die een wat glo dat Jesus die Seun van God is nie?+ 6 Hy is die een wat deur middel van water en bloed gekom het, Jesus Christus – nie met die water alleen nie,+ maar met die water en met die bloed.+ En die gees getuig,+ want die gees is die waarheid. 7 Daar is drie wat getuig: 8 die gees+ en die water+ en die bloed,+ en die getuienis van hierdie drie stem ooreen.

9 As ons die getuienis van mense aanvaar, is God se getuienis groter. Want dit is die getuienis van God, naamlik die getuienis wat hy oor sy Seun gegee het. 10 Wie sy geloof in die Seun van God stel, het die getuienis in homself. Wie nie geloof in God het nie, het God ’n leuenaar gemaak,+ omdat hy nie sy geloof gestel het in die getuienis wat God oor sy Seun gegee het nie. 11 En dit is die getuienis: God het ons die ewige lewe gegee,+ en hierdie lewe is in sy Seun.+ 12 Die een wat die Seun het, het hierdie lewe. Die een wat nie die Seun van God het nie, het nie hierdie lewe nie.+

13 Ek skryf hierdie dinge aan julle sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het,+ julle wat julle geloof in die naam van die Seun van God stel.+ 14 En ons het die vertroue*+ dat hy ons hoor,+ ongeag wat ons volgens sy wil vra. 15 En as ons weet dat hy ons hoor in alles wat ons ook al vra, weet ons dat ons die dinge gaan kry wat ons vra, omdat ons dit van hom gevra het.+

16 As iemand sien dat sy broer ’n sonde pleeg wat nie tot die dood lei nie, sal hy vra, en God sal hom die lewe gee.+ Dit geld vir iemand wat nie sonde pleeg wat tot die dood lei nie. Maar daar is ’n sonde wat wel tot die dood lei.+ Ek sê nie dat hy moet bid vir iemand wat daardie sonde pleeg nie. 17 Alle onregverdigheid is sonde,+ en tog is daar ’n sonde wat nie tot die dood lei nie.

18 Ons weet dat elkeen wat uit God gebore is, nie sonde beoefen nie, maar die een wat uit God gebore is,* beskerm hom, en die Duiwel* kan niks aan hom doen nie.*+ 19 Ons weet dat ons aan God behoort, maar die hele wêreld is in die mag van die Duiwel.*+ 20 Maar ons weet dat die Seun van God gekom het,+ en hy het ons insig* gegee sodat ons die kennis van die ware God kan verkry. En ons is in eenheid met die ware God,+ deur middel van sy Seun Jesus Christus. Dit is die ware God en die ewige lewe.+ 21 Kindertjies, bly weg van afgode.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel