Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 12
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Openbaring

      • Vrou, manlike kind en draak (1-6)

      • Migael veg teen draak (7-12)

        • Draak na die aarde neergegooi (9)

        • Duiwel weet dat hy min tyd het (12)

      • Draak vervolg die vrou (13-17)

Openbaring 12:1

Kantlynverwysings

  • +Ge 3:15

Openbaring 12:3

Voetnote

  • *

    Of “koninklike kopbande”.

Kantlynverwysings

  • +Op 12:9; 20:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/9/1, bl. 6

Openbaring 12:4

Kantlynverwysings

  • +Job 38:7
  • +Ge 6:2; Jud 6
  • +Ge 3:15

Openbaring 12:5

Kantlynverwysings

  • +Op 11:15
  • +Ps 2:9; 110:2; Op 19:15

Openbaring 12:6

Kantlynverwysings

  • +Op 12:14

Openbaring 12:7

Voetnote

  • *

    Beteken “wie is soos God?”

Kantlynverwysings

  • +Da 10:13; 12:1; Jud 9

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 142

Openbaring 12:8

Voetnote

  • *

    Of moontlik “maar dit [die draak] is oorwin”.

Openbaring 12:9

Kantlynverwysings

  • +Op 12:3; 20:2
  • +Ge 3:1; 2Kor 11:3; Op 12:14
  • +Mt 4:1; Joh 8:44; Heb 2:14; Jak 4:7; 1Pe 5:8
  • +1Kr 21:1; Job 1:6; Sag 3:2; Mt 4:10; Joh 13:27; Ro 16:20; 2Te 2:9
  • +2Kor 4:4; 11:14; Ef 2:2; 1Jo 5:19
  • +Lu 10:18; Op 12:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/5/15, bl. 4

    2009/5/15, bl. 18

    2004/2/15, bl. 16

    Ontwaak!,

    2010/8, bl. 20-21

Openbaring 12:10

Kantlynverwysings

  • +Ro 13:11; Heb 9:28; 1Pe 1:5
  • +Op 11:15, 17
  • +Job 1:9; Sag 3:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Leer Bybel, bl. 79-80

    Die Wagtoring,

    2006/1/15, bl. 22

Openbaring 12:11

Voetnote

  • *

    Of “lewens”. Sien Woordelys.

Kantlynverwysings

  • +1Jo 2:14
  • +1Pe 1:18, 19
  • +Han 1:8; 2Ti 1:8; Op 1:9
  • +Mt 16:25; Lu 14:26; Han 20:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/7/1, bl. 31

Openbaring 12:12

Kantlynverwysings

  • +Jes 57:20; 60:2; Op 17:15
  • +Mt 24:34; Ro 16:20; 2Ti 3:1; 2Pe 3:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Leer Bybel, bl. 80

    God se Koninkryk, bl. 22

Openbaring 12:13

Kantlynverwysings

  • +Lu 10:18
  • +Ge 3:15; Op 12:1

Openbaring 12:14

Voetnote

  • *

    D.w.s. drie en ’n half tye.

Kantlynverwysings

  • +Eks 19:4; Jes 40:31
  • +Op 12:6
  • +Ge 3:1; 2Kor 11:3

Openbaring 12:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    God se Koninkryk, bl. 150-151

Openbaring 12:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    God se Koninkryk, bl. 151

    Die Wagtoring,

    2009/1/15, bl. 32

    Getuig, bl. 164

Openbaring 12:17

Voetnote

  • *

    Lett. “saad”.

Kantlynverwysings

  • +Ge 3:15
  • +Mt 24:9; Han 1:8; Op 1:9; 6:9

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 12:1Ge 3:15
Op. 12:3Op 12:9; 20:2
Op. 12:4Job 38:7
Op. 12:4Ge 6:2; Jud 6
Op. 12:4Ge 3:15
Op. 12:5Op 11:15
Op. 12:5Ps 2:9; 110:2; Op 19:15
Op. 12:6Op 12:14
Op. 12:7Da 10:13; 12:1; Jud 9
Op. 12:9Op 12:3; 20:2
Op. 12:9Ge 3:1; 2Kor 11:3; Op 12:14
Op. 12:9Mt 4:1; Joh 8:44; Heb 2:14; Jak 4:7; 1Pe 5:8
Op. 12:91Kr 21:1; Job 1:6; Sag 3:2; Mt 4:10; Joh 13:27; Ro 16:20; 2Te 2:9
Op. 12:92Kor 4:4; 11:14; Ef 2:2; 1Jo 5:19
Op. 12:9Lu 10:18; Op 12:13
Op. 12:10Ro 13:11; Heb 9:28; 1Pe 1:5
Op. 12:10Op 11:15, 17
Op. 12:10Job 1:9; Sag 3:1
Op. 12:111Jo 2:14
Op. 12:111Pe 1:18, 19
Op. 12:11Han 1:8; 2Ti 1:8; Op 1:9
Op. 12:11Mt 16:25; Lu 14:26; Han 20:24
Op. 12:12Jes 57:20; 60:2; Op 17:15
Op. 12:12Mt 24:34; Ro 16:20; 2Ti 3:1; 2Pe 3:3
Op. 12:13Lu 10:18
Op. 12:13Ge 3:15; Op 12:1
Op. 12:14Eks 19:4; Jes 40:31
Op. 12:14Op 12:6
Op. 12:14Ge 3:1; 2Kor 11:3
Op. 12:17Ge 3:15
Op. 12:17Mt 24:9; Han 1:8; Op 1:9; 6:9
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Openbaring 12:1-17

’n Openbaring aan Johannes

12 Toe is ’n groot teken in die hemel gesien: ’n Vrou+ het die son soos ’n kleed om haar gehad, en die maan was onder haar voete, en op haar kop was ’n kroon van 12 sterre, 2 en sy was swanger. En sy het geskree van die pyn, want sy het geboortepyne gehad.

3 Nog ’n teken is in die hemel gesien. Kyk! ’n Groot vuurkleurige draak+ met sewe koppe en tien horings en op sy koppe sewe krone,* 4 en sy stert sleep ’n derde van die sterre+ van die hemel saam, en hy het hulle na die aarde neergegooi.+ En die draak het voor die vrou bly staan+ wat op die punt gestaan het om geboorte te gee, sodat hy haar kind kon verslind sodra sy geboorte gee.

5 En sy het geboorte gegee aan ’n seun,+ ’n manlike kind, wat met ’n ysterstaf as herder teenoor al die nasies sal optree.+ En haar kind is weggeruk na God en na sy troon. 6 En die vrou het na die wildernis gevlug, waar God vir haar ’n plek voorberei het en waar hulle haar 1 260 dae lank+ sou voed.

7 En oorlog het in die hemel uitgebreek: Miʹgael*+ en sy engele het teen die draak geveg, en die draak en sy engele het geveg, 8 maar hulle het nie oorwin nie,* en daar was ook nie meer vir hulle plek in die hemel nie. 9 Toe is die groot draak+ neergegooi, die oorspronklike slang,+ die een wat Duiwel+ en Satan+ genoem word, wat die hele aarde mislei.+ Hy is na die aarde neergegooi,+ en sy engele is saam met hom neergegooi. 10 Ek het ’n harde stem in die hemel hoor sê:

“Nou het die redding+ en die krag en die Koninkryk van ons God+ en die gesag van sy Christus gekom, want die beskuldiger van ons broers, wat hulle dag en nag voor ons God beskuldig,+ is neergegooi! 11 En hulle het hom oorwin+ weens die bloed van die Lam+ en weens die woord van hulle getuienis,+ en selfs toe hulle voor die dood te staan gekom het, het hulle nie hulle siele* liefgehad nie.+ 12 Daarom, wees bly, o hemele en julle wat daarin woon! Dit sal sleg gaan met die aarde en die see,+ want die Duiwel het na julle toe neergedaal en is woedend omdat hy weet dat hy min tyd het.”+

13 En toe die draak sien dat hy na die aarde neergegooi is,+ het hy die vrou vervolg+ wat aan die seun geboorte gegee het. 14 Maar die twee vlerke van die groot arend+ is aan die vrou gegee, sodat sy die wildernis in, na haar plek, kon vlieg, waar sy ’n tyd en tye en ’n halwe tyd*+ gevoed sou word, weg van die gesig van die slang af.+

15 En die slang het water soos ’n rivier uit sy bek agter die vrou aan uitgespoeg, om haar deur die rivier te laat verdrink. 16 Maar die aarde het die vrou gehelp, en die aarde het sy mond oopgemaak en die rivier ingesluk wat die draak uit sy bek uitgespoeg het. 17 Toe het die draak woedend geword vir die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen die oorblywendes van haar nageslag,*+ wat die gebooie van God gehoorsaam en die werk het om van Jesus te getuig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel