Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 17
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Openbaring

      • Oordeel van “Babilon die Grote” (1-18)

        • Groot prostituut sit op helderrooi dier (1-3)

        • Die dier ‘was, is nie, maar sal uit die afgrond opkom’ (8)

        • Tien horings sal teen die Lam veg (12-14)

        • Tien horings sal die prostituut haat (16, 17)

Openbaring 17:1

Kruisverwysings

  • +Op 16:1
  • +Jer 51:13; Op 17:15; 19:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Leer Bybel, bl. 220

Openbaring 17:2

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys.

  • *

    Grieks: por·neiʹa. Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Jak 4:4; Op 18:9
  • +Jer 51:7; Op 14:8; 18:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Leer Bybel, bl. 220

Openbaring 17:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/6/15, bl. 17

Openbaring 17:4

Voetnote

  • *

    Grieks: por·neiʹa. Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Lu 16:19
  • +Op 18:11, 12, 19

Openbaring 17:5

Kruisverwysings

  • +Op 19:2
  • +Op 18:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/6/15, bl. 9

Openbaring 17:6

Kruisverwysings

  • +Op 6:9; 18:24; 19:2

Openbaring 17:7

Kruisverwysings

  • +Op 17:5
  • +Op 17:3

Openbaring 17:8

Voetnote

  • *

    Of “grondlegging van die wêreld”.

Kruisverwysings

  • +Op 20:1
  • +Eks 32:32; Ps 69:28; Flp 4:3

Openbaring 17:9

Voetnote

  • *

    Of “intelligensie”.

Kruisverwysings

  • +Op 17:7

Openbaring 17:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2011/5, bl. 15-16

Openbaring 17:11

Kruisverwysings

  • +Op 17:8

Openbaring 17:14

Kruisverwysings

  • +Joh 1:29; Op 5:6
  • +Op 19:11, 15
  • +Mt 28:18; Han 2:36; 1Ti 6:15
  • +Ro 16:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/7/15, bl. 14-15

    2012/6/15, bl. 18

    2007/1/1, bl. 27

    “My volgeling”, bl. 23

Openbaring 17:15

Kruisverwysings

  • +Jes 57:20; Jer 51:13

Openbaring 17:16

Kruisverwysings

  • +Op 17:12
  • +Op 17:8
  • +Op 17:7
  • +Le 21:9; Op 18:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/7/15, bl. 10-11

    2012/6/15, bl. 18

    2004/2/1, bl. 21

    God se Koninkryk, bl. 223

Openbaring 17:17

Kruisverwysings

  • +Jos 11:19, 20; Spr 21:1
  • +Op 17:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/9/15, bl. 5

    2012/6/15, bl. 18

    2004/2/1, bl. 21

Openbaring 17:18

Kruisverwysings

  • +Op 17:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Leer Bybel, bl. 219-220

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 17:1Op 16:1
Op. 17:1Jer 51:13; Op 17:15; 19:2
Op. 17:2Jak 4:4; Op 18:9
Op. 17:2Jer 51:7; Op 14:8; 18:3
Op. 17:4Lu 16:19
Op. 17:4Op 18:11, 12, 19
Op. 17:5Op 19:2
Op. 17:5Op 18:5
Op. 17:6Op 6:9; 18:24; 19:2
Op. 17:7Op 17:5
Op. 17:7Op 17:3
Op. 17:8Op 20:1
Op. 17:8Eks 32:32; Ps 69:28; Flp 4:3
Op. 17:9Op 17:7
Op. 17:11Op 17:8
Op. 17:14Joh 1:29; Op 5:6
Op. 17:14Op 19:11, 15
Op. 17:14Mt 28:18; Han 2:36; 1Ti 6:15
Op. 17:14Ro 16:20
Op. 17:15Jes 57:20; Jer 51:13
Op. 17:16Op 17:12
Op. 17:16Op 17:8
Op. 17:16Op 17:7
Op. 17:16Le 21:9; Op 18:8
Op. 17:17Jos 11:19, 20; Spr 21:1
Op. 17:17Op 17:12
Op. 17:18Op 17:5
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Openbaring 17:1-18

’n Openbaring aan Johannes

17 Een van die sewe engele wat die sewe bakke+ gehad het, het gekom en vir my gesê: “Kom, ek sal jou die oordeel wys wat gaan kom oor die groot prostituut wat op baie waters sit.+ 2 Die konings van die aarde het seksuele onsedelikheid* met haar gepleeg,+ en dié wat op die aarde woon, is dronk gemaak met die wyn van haar seksuele onsedelikheid.”*+

3 Hy het my in die krag van die gees na ’n wildernis weggeneem. En ek het ’n vrou op ’n helderrooi wilde dier sien sit, wat vol lasterlike name was en wat sewe koppe en tien horings gehad het. 4 Die vrou het pers+ en helderrooi klere aangehad en was versier met goud en edelstene en pêrels.+ In haar hand was ’n goue beker vol walglike dinge en die onrein dinge van haar seksuele onsedelikheid.* 5 Op haar voorkop was ’n naam, ’n geheim, geskryf: “Babilon die Grote, die moeder van die prostitute+ en van die walglike dinge van die aarde.”+ 6 En ek het gesien dat die vrou dronk was van die bloed van die heiliges en van die bloed van die getuies van Jesus.+

Wel, toe ek haar sien, was ek baie verbaas. 7 Toe het die engel vir my gesê: “Hoekom was jy verbaas? Ek sal jou die geheim vertel van hierdie vrou+ en die wilde dier wat haar dra en wat die sewe koppe en die tien horings het:+ 8 Die wilde dier wat jy gesien het, was, maar is nie, en staan tog op die punt om uit die afgrond+ op te kom, en hy sal vernietig word. En dié wat op die aarde woon – dié wie se name van die begin van die mensdom* af nie in die boekrol van die lewe geskryf is nie+ – sal verbaas wees wanneer hulle sien hoe die wilde dier was, maar nie is nie, en tog teenwoordig sal wees.

9 “Hiervoor is ’n verstand* met wysheid nodig: Die sewe koppe+ beteken sewe berge, waarop die vrou sit. 10 En daar is sewe konings: Vyf het geval, een is, en die ander een het nog nie gekom nie, maar wanneer hy wel kom, moet hy ’n kort tydjie bly. 11 En die wilde dier wat was, maar nie is nie,+ is ook ’n agtste koning, maar hy kom uit die sewe, en hy sal vernietig word.

12 “Die tien horings wat jy gesien het, beteken tien konings wat nog nie ’n koninkryk ontvang het nie, maar hulle ontvang een uur lank gesag as konings saam met die wilde dier. 13 Hulle het een gedagte, en daarom gee hulle hulle mag en gesag aan die wilde dier. 14 Hulle sal teen die Lam veg,+ maar die Lam sal hulle oorwin+ omdat hy Here van die here en Koning van die konings is.+ Dié wat saam met hom is en wat geroep en uitgekies en getrou is, sal ook oorwin.”+

15 Hy het vir my gesê: “Die waters wat jy gesien het, waar die prostituut sit, beteken volke en skares en nasies en tale.+ 16 En die tien horings+ wat jy gesien het en die wilde dier,+ sal die prostituut+ haat en sal haar verwoes en kaal maak, en hulle sal haar vlees opvreet en haar heeltemal met vuur verbrand.+ 17 Want God het dit in hulle harte gesit om sy gedagte uit te voer,+ ja, om hulle een gedagte uit te voer deur hulle koninkryk aan die wilde dier te gee,+ totdat die woorde van God vervul is. 18 En die vrou+ wat jy gesien het, beteken die groot stad wat ’n koninkryk oor die konings van die aarde het.”

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel