Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 21
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Openbaring

      • Nuwe hemel en nuwe aarde (1-8)

        • Geen dood meer nie (4)

        • Alles word nuut gemaak (5)

      • Nuwe Jerusalem word beskryf (9-27)

Openbaring 21:1

Kruisverwysings

  • +Jes 65:17; 66:22; 2Pe 3:13
  • +2Pe 3:10; Op 20:11
  • +Jes 57:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/6/15, bl. 31

    2000/4/15, bl. 12

Openbaring 21:2

Kruisverwysings

  • +Op 3:12
  • +Op 19:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/7/15, bl. 5

Openbaring 21:3

Kruisverwysings

  • +Ese 37:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/3/15, bl. 23

    “Hele Skrif”, bl. 8

Openbaring 21:4

Kruisverwysings

  • +Op 7:17
  • +Jes 25:8; 1Kor 15:26
  • +Jes 35:10; 65:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/12/1, bl. 11

    2012/9/15, bl. 10

    2012/8/1, bl. 22

    2012/1/15, bl. 30

    2009/12/1, bl. 5-6

    2006/8/15, bl. 31

    2000/4/15, bl. 12-13

Openbaring 21:5

Kruisverwysings

  • +Op 4:2, 3
  • +2Pe 3:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 81-86

    Die Wagtoring,

    2000/4/15, bl. 14

Openbaring 21:6

Voetnote

  • *

    Of “die A en die Z”. Alfa en Omega is die eerste en die laaste letters van die Griekse alfabet.

Kruisverwysings

  • +Op 1:8; 22:13
  • +Ps 36:9; Jes 55:1; Op 7:17; 22:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/10, bl. 22

Openbaring 21:8

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys, “Seksuele onsedelikheid”.

Kruisverwysings

  • +1Jo 5:10
  • +1Jo 3:15
  • +Ef 5:5
  • +Joh 8:44
  • +Op 19:20
  • +Spr 10:7; Heb 10:26, 27; Op 2:11; 20:6

Openbaring 21:9

Kruisverwysings

  • +Op 15:1
  • +Op 19:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/2/15, bl. 13

Openbaring 21:10

Kruisverwysings

  • +Heb 12:22; Op 3:12; 21:2

Openbaring 21:11

Kruisverwysings

  • +Jes 60:1, 2
  • +Eks 24:9, 10

Openbaring 21:13

Kruisverwysings

  • +Op 22:14

Openbaring 21:14

Kruisverwysings

  • +Mt 10:2-4; Lu 6:13-16; Han 1:13

Openbaring 21:15

Kruisverwysings

  • +Ese 40:3, 5

Openbaring 21:16

Voetnote

  • *

    Omtrent 2 200 km. ’n Stadie was gelyk aan 185 m. Sien Aanh. B14.

Openbaring 21:17

Voetnote

  • *

    Omtrent 64 m. Sien Aanh. B14.

Openbaring 21:18

Kruisverwysings

  • +Op 4:3; 21:10, 11

Openbaring 21:22

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Eks 6:3

Openbaring 21:23

Kruisverwysings

  • +Jes 60:19, 20; Op 22:5
  • +Joh 1:9; Han 26:13, 15; Heb 1:3

Openbaring 21:24

Kruisverwysings

  • +Jes 60:3

Openbaring 21:25

Kruisverwysings

  • +Jes 60:11, 20

Openbaring 21:26

Kruisverwysings

  • +Jes 60:5

Openbaring 21:27

Kruisverwysings

  • +Ps 5:6; Jes 52:1; 1Kor 6:9, 10; Ga 5:19-21; Op 21:8
  • +Da 12:1; Flp 4:3; Op 13:8

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 21:1Jes 65:17; 66:22; 2Pe 3:13
Op. 21:12Pe 3:10; Op 20:11
Op. 21:1Jes 57:20
Op. 21:2Op 3:12
Op. 21:2Op 19:7
Op. 21:3Ese 37:27
Op. 21:4Op 7:17
Op. 21:4Jes 25:8; 1Kor 15:26
Op. 21:4Jes 35:10; 65:19
Op. 21:5Op 4:2, 3
Op. 21:52Pe 3:13
Op. 21:6Op 1:8; 22:13
Op. 21:6Ps 36:9; Jes 55:1; Op 7:17; 22:1
Op. 21:81Jo 5:10
Op. 21:81Jo 3:15
Op. 21:8Ef 5:5
Op. 21:8Joh 8:44
Op. 21:8Op 19:20
Op. 21:8Spr 10:7; Heb 10:26, 27; Op 2:11; 20:6
Op. 21:9Op 15:1
Op. 21:9Op 19:7
Op. 21:10Heb 12:22; Op 3:12; 21:2
Op. 21:11Jes 60:1, 2
Op. 21:11Eks 24:9, 10
Op. 21:13Op 22:14
Op. 21:14Mt 10:2-4; Lu 6:13-16; Han 1:13
Op. 21:15Ese 40:3, 5
Op. 21:18Op 4:3; 21:10, 11
Op. 21:22Eks 6:3
Op. 21:23Jes 60:19, 20; Op 22:5
Op. 21:23Joh 1:9; Han 26:13, 15; Heb 1:3
Op. 21:24Jes 60:3
Op. 21:25Jes 60:11, 20
Op. 21:26Jes 60:5
Op. 21:27Ps 5:6; Jes 52:1; 1Kor 6:9, 10; Ga 5:19-21; Op 21:8
Op. 21:27Da 12:1; Flp 4:3; Op 13:8
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Openbaring 21:1-27

’n Openbaring aan Johannes

21 En ek het ’n nuwe hemel en ’n nuwe aarde+ gesien, want die vorige hemel en die vorige aarde was nie meer daar nie,+ en die see+ was ook nie meer daar nie. 2 Ek het ook die heilige stad, Nuwe Jerusalem, van God af uit die hemel sien neerdaal.+ Die stad was gereed soos ’n bruid wat vir haar man versier is.+ 3 Toe het ek ’n harde stem van die troon af hoor sê: “Kyk! Die tent van God is by die mensdom, en hy sal by hulle woon, en hulle sal sy volk wees. En God self sal by hulle wees.+ 4 En God sal elke traan van hulle oë afvee,+ en die dood sal nie meer daar wees nie.+ Daar sal geen getreur, geen gehuil en geen pyn meer wees nie.+ Die vorige dinge is verby.”

5 Die Een wat op die troon sit,+ het gesê: “Kyk! Ek maak alles nuut.”+ Hy het ook gesê: “Skryf, want hierdie woorde is betroubaar en waar.” 6 En hy het vir my gesê: “Dit het gebeur! Ek is die Alfa en die Omeʹga,* die begin en die einde.+ Ek sal elkeen wat dors is, verniet uit die fontein van die water van die lewe laat drink.+ 7 Elkeen wat oorwin, sal hierdie dinge ontvang, en ek sal sy God wees en hy sal my seun wees. 8 Maar die lafaards en dié sonder geloof+ en dié wat walglik is in hulle vuilheid en moordenaars+ en seksueel onsedelike* mense+ en dié wat spiritisme beoefen en afgodedienaars en al die leuenaars+ sal in die poel gegooi word wat met vuur en swael brand.+ Dit beteken die tweede dood.”+

9 Een van die sewe engele wat die sewe bakke gehad het wat gevul was met die sewe laaste plae,+ het gekom en vir my gesê: “Kom, en ek sal jou die bruid, die Lam se vrou,+ wys.” 10 Toe het hy my in die krag van die gees na ’n groot, hoë berg geneem, en hy het my die heilige stad Jerusalem gewys wat van God af uit die hemel neerdaal+ 11 en die heerlikheid van God+ het. Die glans daarvan was soos ’n baie kosbare steen, soos ’n jaspissteen wat kristalhelder blink.+ 12 Dit het ’n groot, hoë muur en 12 poorte gehad, en by die poorte was daar 12 engele, en op die poorte was die name gegraveer van die 12 stamme van Israel. 13 Aan die oostekant was drie poorte, en aan die noordekant drie poorte, en aan die suidekant drie poorte, en aan die westekant drie poorte.+ 14 Die muur van die stad het ook 12 fondamentstene gehad, en die 12 name van die 12 apostels+ van die Lam was daarop.

15 Die een wat met my gepraat het, het ’n goue riet vasgehou sodat hy die stad en sy poorte en sy muur kon meet.+ 16 Die stad is vierkantig, en sy lengte is gelyk aan sy breedte. En hy het die stad met die riet gemeet, 12 000 stadie.* Sy lengte en breedte en hoogte is gelyk. 17 Hy het ook die muur gemeet, 144 el,* volgens die maat wat ’n mens gebruik en ook dieselfde maat wat ’n engel gebruik. 18 En die muur is van jaspis+ gemaak, en die stad was van suiwer goud, soos helder glas. 19 Die fondamente van die stad se muur was versier met allerhande edelstene: Die eerste fondament was jaspis, die tweede saffier, die derde kalsedoon, die vierde smarag, 20 die vyfde sardoʹniks, die sesde sardis, die sewende chrisoliet, die agtste berilʹ, die negende topaas, die tiende chrisopraas, die elfde hiasint, die twaalfde ametis. 21 En die 12 poorte was 12 pêrels. Elke poort was uit een pêrel gemaak. Die hoofstraat van die stad was van suiwer goud, soos deurskynende glas.

22 Ek het nie ’n tempel daarin gesien nie, want Jehovah* God, die Almagtige,+ is sy tempel, en die Lam is ook sy tempel. 23 En die stad het nie die son en ook nie die maan nodig om daarop te skyn nie, want die heerlikheid van God het dit verlig,+ en sy lamp was die Lam.+ 24 Die nasies sal in die stad se lig lewe,+ en die konings van die aarde sal hulle heerlikheid in die stad inbring. 25 Sy poorte sal gedurende die dag glad nie toegemaak word nie, want nag sal nie daar bestaan nie.+ 26 En hulle sal die prag en die eer van die nasies daarin bring.+ 27 Maar enigiets wat onrein is en enigiemand wat iets walgliks en bedriegliks doen, sal glad nie daar ingaan nie.+ Net dié wat in die Lam se boekrol van die lewe geskryf is, sal ingaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel