Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 22
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Openbaring

      • Rivier van water van die lewe (1-5)

      • Slot (6-21)

        • ‘Kom! Drink verniet van die water van die lewe’ (17)

        • “Kom, Here Jesus” (20)

Openbaring 22:1

Kruisverwysings

  • +Ese 47:1
  • +Joh 1:29

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/1/15, bl. 30

    2009/2/15, bl. 5

    2008/6/1, bl. 14-15

    2002/9/15, bl. 32

Openbaring 22:2

Kruisverwysings

  • +Ese 47:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/12/15, bl. 28

    2012/1/15, bl. 30

Openbaring 22:3

Kruisverwysings

  • +Op 3:21

Openbaring 22:4

Kruisverwysings

  • +Mt 5:8
  • +Op 14:1

Openbaring 22:5

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Op 21:25
  • +Jes 60:19, 20; 1Jo 1:5
  • +Da 7:18; Op 3:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/1/15, bl. 30

Openbaring 22:6

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Tit 1:2
  • +2Ti 3:16

Openbaring 22:7

Kruisverwysings

  • +Op 16:15; 22:20
  • +Joh 13:17; Op 1:3

Openbaring 22:9

Kruisverwysings

  • +Mt 4:10; Han 10:25, 26; Op 19:10

Openbaring 22:12

Kruisverwysings

  • +Ps 62:12; Jes 40:10; Ro 2:6

Openbaring 22:13

Voetnote

  • *

    Of “die A en die Z”. Alfa en Omega is die eerste en die laaste letters van die Griekse alfabet.

Kruisverwysings

  • +Jes 44:6; 48:12; Op 1:8; 21:6

Openbaring 22:14

Kruisverwysings

  • +1Jo 1:7
  • +Op 2:7
  • +Op 21:10, 12

Openbaring 22:15

Voetnote

  • *

    D.w.s. dié wie se gedrag walglik is in God se oë.

  • *

    Sien Woordelys, “Seksuele onsedelikheid”.

Kruisverwysings

  • +Ga 5:19-21; Ef 5:5; Op 21:8

Openbaring 22:16

Kruisverwysings

  • +Jes 11:1, 10; 53:2; Jer 23:5; 33:15; Op 5:5
  • +Nu 24:17; Op 2:28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/4/1, bl. 14

Openbaring 22:17

Kruisverwysings

  • +Op 21:9
  • +Joh 4:14
  • +Jes 55:1; Joh 7:37; Op 7:17; 21:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/3/15, bl. 24-29

    2011/12/15, bl. 25

    2010/2/15, bl. 14-18

    2008/6/1, bl. 14-15

Openbaring 22:18

Kruisverwysings

  • +De 4:2; 12:32; Ga 1:8; 1Jo 4:3; 2Jo 9
  • +Op 15:1

Openbaring 22:19

Kruisverwysings

  • +Op 2:7
  • +Op 21:2

Openbaring 22:20

Kruisverwysings

  • +Op 3:11; 22:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/3/15, bl. 3

    Jehovah se dag, bl. 156-157

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 22:1Ese 47:1
Op. 22:1Joh 1:29
Op. 22:2Ese 47:12
Op. 22:3Op 3:21
Op. 22:4Mt 5:8
Op. 22:4Op 14:1
Op. 22:5Op 21:25
Op. 22:5Jes 60:19, 20; 1Jo 1:5
Op. 22:5Da 7:18; Op 3:21
Op. 22:6Tit 1:2
Op. 22:62Ti 3:16
Op. 22:7Op 16:15; 22:20
Op. 22:7Joh 13:17; Op 1:3
Op. 22:9Mt 4:10; Han 10:25, 26; Op 19:10
Op. 22:12Ps 62:12; Jes 40:10; Ro 2:6
Op. 22:13Jes 44:6; 48:12; Op 1:8; 21:6
Op. 22:141Jo 1:7
Op. 22:14Op 2:7
Op. 22:14Op 21:10, 12
Op. 22:15Ga 5:19-21; Ef 5:5; Op 21:8
Op. 22:16Jes 11:1, 10; 53:2; Jer 23:5; 33:15; Op 5:5
Op. 22:16Nu 24:17; Op 2:28
Op. 22:17Op 21:9
Op. 22:17Joh 4:14
Op. 22:17Jes 55:1; Joh 7:37; Op 7:17; 21:6
Op. 22:18De 4:2; 12:32; Ga 1:8; 1Jo 4:3; 2Jo 9
Op. 22:18Op 15:1
Op. 22:19Op 2:7
Op. 22:19Op 21:2
Op. 22:20Op 3:11; 22:7
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Openbaring 22:1-21

’n Openbaring aan Johannes

22 En hy het vir my ’n rivier van water van die lewe+ gewys, helder soos kristal, wat uit die troon van God en van die Lam+ uitvloei, 2 al in die middel van sy hoofstraat af. Aan albei kante van die rivier was daar bome van die lewe wat 12 vrugte-oeste voortbring, wat elke maand vrugte dra. En die blare van die bome was vir die genesing van die nasies.+

3 En daar sal nie meer enige vervloeking wees nie. Maar die troon van God en van die Lam+ sal in die stad wees, en sy slawe sal heilige diens vir hom doen. 4 Hulle sal sy gesig sien,+ en sy naam sal op hulle voorkoppe wees.+ 5 En daar sal nie meer nag wees nie,+ en hulle het geen lig van lampe of van die son nodig nie, want Jehovah* God sal hulle van lig voorsien,+ en hulle sal vir ewig en altyd as konings regeer.+

6 Hy het vir my gesê: “Hierdie woorde is betroubaar en waar.+ Ja, Jehovah,* die God wat die profete geïnspireer het,+ het sy engel gestuur om vir sy slawe te wys wat binnekort moet gebeur. 7 Kyk! ek kom gou.+ Gelukkig is elkeen wat die woorde van die profesie van hierdie boekrol bewaar.”+

8 Wel, ek, Johannes, was die een wat hierdie dinge gehoor en gesien het. Toe ek dit gehoor en gesien het, het ek neergeval om te aanbid voor die voete van die engel wat hierdie dinge vir my gewys het. 9 Maar hy het vir my gesê: “Pasop! Moet dit nie doen nie! Ek is net ’n medeslaaf van jou en van jou broers die profete en van dié wat die woorde van hierdie boekrol bewaar. Aanbid God.”+

10 Hy het ook vir my gesê: “Moenie die woorde van die profesie van hierdie boekrol verseël nie, want die vasgestelde tyd is naby. 11 Laat die een wat onregverdig is, aanhou met sy onregverdigheid, en laat die een wat vuil is, aanhou met sy vuilheid, maar laat die een wat regverdig is, aanhou met sy regverdigheid, en laat die een wat heilig is, aanhou met sy heiligheid.

12 “‘Kyk! Ek kom gou, en ek sal aan elkeen gee volgens sy werk.+ 13 Ek is die Alfa en die Omeʹga,*+ die eerste en die laaste, die begin en die einde. 14 Gelukkig is dié wat hulle klere was+ sodat hulle die reg kan hê om na die bome van die lewe+ te gaan en hulle die stad deur sy poorte kan binnegaan.+ 15 Buite is die honde* en dié wat spiritisme beoefen en dié wat seksueel onsedelik* is en die moordenaars en die afgodedienaars en elkeen wat lief is vir leuens en die gewoonte het om te lieg.’+

16 “‘Ek, Jesus, het my engel gestuur om vir julle van hierdie dinge te getuig ter wille van die gemeentes. Ek is die wortel en die nakomeling van Dawid+ en die helder môrester.’”+

17 Die gees en die bruid+ hou aan om te sê: “Kom!” En laat enigiemand wat hoor, sê: “Kom!” En laat enigiemand wat dors is, kom.+ Laat enigiemand wat wil, verniet van die water van die lewe drink.+

18 “Ek getuig aan elkeen wat die woorde van die profesie van hierdie boekrol hoor: As iemand enigiets hierby voeg,+ sal God die plae wat in hierdie boekrol geskryf is, by hom voeg.+ 19 En as iemand enigiets van die woorde van die boekrol van hierdie profesie wegneem, sal God sy deel wegneem en hom nie toelaat om van die bome van die lewe te eet+ en in die heilige stad+ in te gaan nie, dinge waarvan daar in hierdie boekrol geskryf is.

20 “Die een wat van hierdie dinge getuig, sê: ‘Ja, ek kom gou.’”+

“Amen! Kom, Here Jesus.”

21 Mag die onverdiende goedheid van die Here Jesus met die heiliges wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel