Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 16
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Samuel

      • Samuel salf Dawid as volgende koning (1-13)

        • “Jehovah sien wat in die hart is” (7)

      • God neem sy gees van Saul af weg (14-17)

      • Dawid word Saul se harpspeler (18-23)

1 Samuel 16:1

Kruisverwysings

  • +1Sa 15:35
  • +1Sa 15:23, 26
  • +1Kn 1:39
  • +Rut 4:17; 1Kr 2:12
  • +Ge 49:10; 1Sa 13:14; Ps 78:70; Han 13:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/3/1, bl. 23

1 Samuel 16:2

Kruisverwysings

  • +1Sa 22:17

1 Samuel 16:3

Kruisverwysings

  • +Ps 89:20

1 Samuel 16:4

Kruisverwysings

  • +Rut 4:11; 1Sa 20:6

1 Samuel 16:6

Kruisverwysings

  • +1Sa 17:28; 1Kr 2:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/3/1, bl. 23

1 Samuel 16:7

Kruisverwysings

  • +1Sa 10:21, 23
  • +1Kn 8:39; 1Kr 28:9; Ps 7:9; Spr 24:12; Jer 17:10; Han 1:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/3/1, bl. 23

    2004/11/15, bl. 20

    2003/3/15, bl. 15

1 Samuel 16:8

Kruisverwysings

  • +1Sa 17:13; 1Kr 2:13

1 Samuel 16:9

Kruisverwysings

  • +2Sa 13:3

1 Samuel 16:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/10/1, bl. 9

    2002/9/15, bl. 31

1 Samuel 16:11

Kruisverwysings

  • +1Sa 17:14
  • +2Sa 7:8; Ps 78:70

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/9/1, bl. 28-29

    2005/10/1, bl. 9

    2002/9/15, bl. 31

1 Samuel 16:12

Kruisverwysings

  • +1Sa 17:42
  • +1Sa 13:14; Ps 89:20; Han 13:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 5 2016 bl. 9

1 Samuel 16:13

Kruisverwysings

  • +1Sa 16:1; 1Kn 1:39
  • +Nu 11:17; Rig 3:9, 10; 1Sa 10:6; 2Sa 23:2
  • +1Sa 1:1, 19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 5 2016 bl. 9

1 Samuel 16:14

Kruisverwysings

  • +1Sa 18:12; 28:15
  • +1Sa 18:10; 19:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/3/15, bl. 23

1 Samuel 16:16

Kruisverwysings

  • +Spr 22:29

1 Samuel 16:18

Kruisverwysings

  • +1Sa 17:32, 36, 45, 46
  • +1Sa 16:12
  • +1Sa 18:12

1 Samuel 16:19

Kruisverwysings

  • +1Sa 17:15

1 Samuel 16:21

Kruisverwysings

  • +Spr 22:29

1 Samuel 16:23

Kruisverwysings

  • +1Sa 16:14; 18:10; 19:9

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Sam. 16:11Sa 15:35
1 Sam. 16:11Sa 15:23, 26
1 Sam. 16:11Kn 1:39
1 Sam. 16:1Rut 4:17; 1Kr 2:12
1 Sam. 16:1Ge 49:10; 1Sa 13:14; Ps 78:70; Han 13:22
1 Sam. 16:21Sa 22:17
1 Sam. 16:3Ps 89:20
1 Sam. 16:4Rut 4:11; 1Sa 20:6
1 Sam. 16:61Sa 17:28; 1Kr 2:13
1 Sam. 16:71Sa 10:21, 23
1 Sam. 16:71Kn 8:39; 1Kr 28:9; Ps 7:9; Spr 24:12; Jer 17:10; Han 1:24
1 Sam. 16:81Sa 17:13; 1Kr 2:13
1 Sam. 16:92Sa 13:3
1 Sam. 16:111Sa 17:14
1 Sam. 16:112Sa 7:8; Ps 78:70
1 Sam. 16:121Sa 17:42
1 Sam. 16:121Sa 13:14; Ps 89:20; Han 13:22
1 Sam. 16:131Sa 16:1; 1Kn 1:39
1 Sam. 16:13Nu 11:17; Rig 3:9, 10; 1Sa 10:6; 2Sa 23:2
1 Sam. 16:131Sa 1:1, 19
1 Sam. 16:141Sa 18:12; 28:15
1 Sam. 16:141Sa 18:10; 19:9
1 Sam. 16:16Spr 22:29
1 Sam. 16:181Sa 17:32, 36, 45, 46
1 Sam. 16:181Sa 16:12
1 Sam. 16:181Sa 18:12
1 Sam. 16:191Sa 17:15
1 Sam. 16:21Spr 22:29
1 Sam. 16:231Sa 16:14; 18:10; 19:9
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Samuel 16:1-23

Die eerste boek van Samuel

16 Uiteindelik het Jehovah vir Samuel gesê: “Hoe lank gaan jy nog oor Saul+ treur, terwyl ek hom as koning van Israel verwerp het?+ Maak jou horing vol olie+ en gaan. Ek sal jou na Isai,+ die Betlehemiet, stuur, want ek het een van sy seuns vir my as koning uitgekies.”+ 2 Maar Samuel het gesê: “Hoe kan ek dit doen? As Saul daarvan hoor, sal hy my doodmaak.”+ Jehovah het geantwoord: “Neem ’n jong koei saam met jou en sê: ‘Ek het gekom om ’n offerande aan Jehovah te bring.’ 3 Nooi Isai na die offerande, en dan sal ek jou laat weet wat jy moet doen. Jy moet vir my die een salf wat ek sal aanwys.”+

4 Samuel het gedoen wat Jehovah gesê het. Toe hy in Betlehem+ aankom, was die ouermanne van die stad bang toe hulle by hom kom. Hulle het gevra: “Kom u in vrede?” 5 Hy het geantwoord: “Ek kom in vrede. Ek het gekom om ’n offerande aan Jehovah te bring. Julle moet julle heilig en saam met my gaan om die offerande te offer.” Toe het hy Isai en sy seuns geheilig en hulle na die offerande laat kom. 6 Toe hulle inkom, het Samuel vir Eliʹab+ gesien en gesê: “Dit is vir seker die gesalfde van Jehovah wat hier staan.” 7 Maar Jehovah het vir Samuel gesê: “Moenie na sy voorkoms en sy lengte kyk nie,+ want ek het hom verwerp. Mense sien nie soos God sien nie, want mense sien net die uiterlike, maar Jehovah sien wat in die hart is.”+ 8 Toe het Isai Abinaʹdab+ geroep en hom voor Samuel gebring, maar hy het gesê: “Jehovah het ook nie hierdie een gekies nie.” 9 Daarna het Isai Samma+ voor Samuel gebring, maar hy het gesê: “Jehovah het ook nie hierdie een gekies nie.” 10 So het Isai sewe van sy seuns voor Samuel gebring, maar Samuel het vir Isai gesê: “Jehovah het nie een van hulle gekies nie.”

11 Uiteindelik het Samuel vir Isai gevra: “Is dit al jou seuns?” Hy het geantwoord: “Die jongste+ is nog nie geroep nie. Hy pas die skape op.”+ Samuel het toe vir Isai gesê: “Stuur iemand om hom te gaan haal, want ons sal nie eet voordat hy hier is nie.” 12 Toe het hy hom laat haal. Hy was ’n aantreklike jong man met ’n rooierige voorkoms en mooi oë.+ Toe het Jehovah gesê: “Staan op, salf hom, want dit is hy!”+ 13 Samuel het dus die horing met olie+ geneem en hom in die teenwoordigheid van sy broers gesalf. En van daardie dag af het Jehovah se gees vir Dawid krag gegee.+ Later het Samuel opgestaan en na Rama+ gegaan.

14 Intussen het Jehovah sy gees van Saul af weggeneem,+ en ’n slegte gees van Jehovah het oor Saul gekom.+ 15 Saul se knegte het vir hom gesê: “Dit is duidelik dat ’n slegte gees van God oor u gekom het. 16 Gee asseblief vir u knegte die opdrag om na ’n man te gaan soek wat die harp goed kan speel.+ Dan kan hy daarop speel wanneer ’n slegte gees van God oor u kom, en u sal beter voel.” 17 Toe het Saul vir sy knegte gesê: “Gaan soek asseblief na ’n man wat goed kan speel, en bring hom na my toe.”

18 Een van die dienaars het gesê: “Ek het gesien dat een van die seuns van Isai, die Betlehemiet, goed kan speel. Hy is ook ’n dapper, magtige vegter.+ Hy kan goed praat, hy is aantreklik+ en Jehovah is met hom.”+ 19 Toe het Saul boodskappers na Isai gestuur en gesê: “Stuur jou seun Dawid, wat by die kleinvee is, na my toe.”+ 20 Isai het dus brood, ’n leersak met wyn en ’n boklam op ’n donkie gelaai en dit saam met sy seun Dawid na Saul toe gestuur. 21 So het Dawid by Saul gekom en hom begin dien.+ Saul het baie lief vir hom geword, en hy het sy wapendraer geword. 22 Saul het ’n boodskap aan Isai gestuur en gesê: “Laat Dawid asseblief in my diens bly, want ek is baie tevrede met hom.” 23 Elke keer wanneer ’n slegte gees van God oor Saul gekom het, het Dawid die harp geneem en daarop gespeel. Dit het Saul opgebeur en hom beter laat voel, en die slegte gees het hom verlaat.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel