Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 6:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En ek het altyd aan Abraham,+ Isak+ en Jakob+ verskyn as God die Almagtige,+ maar wat my naam Jehovah+ betref, daarmee het ek my nie aan hulle bekend gemaak nie.+

  • Eksodus 33:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En hy het bygevoeg: “Jy kan my aangesig nie sien nie, want geen mens kan my sien en nogtans lewe nie.”+

  • Deuteronomium 6:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Luister, o Israel: Jehovah ons God is een Jehovah.+

  • Markus 10:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Jesus het vir hom gesê: “Waarom noem jy my goed?+ Niemand is goed nie, behalwe een, God.+

  • Johannes 4:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 God is ’n Gees,+ en dié wat hom aanbid, moet met gees en waarheid aanbid.”+

  • Romeine 1:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Want sy onsigbare+ eienskappe word van die wêreld se skepping af duidelik gesien,+ omdat hulle waargeneem word in die dinge wat gemaak is,+ ja, sy ewige krag+ en Godheid,+ sodat hulle onverskoonbaar is;+

  • 1 Korintiërs 8:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+

  • 1 Timoteus 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 volgens die glorieryke goeie nuus van die gelukkige+ God wat aan my toevertrou is.+

  • 1 Timoteus 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Want daar is een God,+ en een middelaar+ tussen God+ en die mense,+ ’n mens, Christus Jesus,+

  • Hebreërs 9:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Want Christus het nie ingegaan in ’n heiligdom wat met hande gemaak is,+ wat ’n kopie van die werklikheid is nie,+ maar in die hemel self,+ om nou vir ons voor die aangesig van God te verskyn.+

  • 1 Johannes 4:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En ons het self die liefde+ wat God in ons geval het, leer ken en geglo.

      God is liefde,+ en hy wat in die liefde bly,+ bly in eenheid met God, en God bly in eenheid+ met hom.

  • Openbaring 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En wat die vier lewende wesens betref,+ elkeen van hulle het onderskeidelik ses vlerke;+ rondom en aan die onderkant is hulle vol oë.+ En hulle het dag en nag geen rus nie terwyl hulle sê: “Heilig, heilig, heilig is Jehovah+ God, die Almagtige,+ wat was en wat is+ en wat kom.”

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel