28 En manne, Midianitiese koopmanne,+ het verbygekom. Hulle het Josef derhalwe uit die waterput opgetrek en uitgelig+ en Josef toe aan die Ismaeliete vir twintig silwerstukke verkoop.+ Hulle het Josef uiteindelik na Egipte gebring.
15 Daarna het Farao van hierdie saak te hore gekom, en hy het Moses probeer doodmaak;+ maar Moses het van Farao af gevlug+ om in die land Miʹdian+ te woon; en hy het by ’n put gaan sit.
4 En Moab het vir die ouer manne van Miʹdian gesê:+ “Nou sal hierdie gemeente ons hele omgewing oplek, soos die bul die groenigheid van die veld oplek.”
En Balak,+ die seun van Sippor, was dié tyd koning van Moab.
2 En Miʹdian het die oorhand oor Israel gekry.+ Weens Miʹdian het die kinders van Israel vir hulle die ondergrondse opslagplekke gemaak wat in die berge was, en die grotte en die moeilik toeganklike plekke.+