Genesis 27:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En Rebekka het vir haar seun Jakob gesê:+ “Kyk, ek het jou vader nou net met jou broer Esau hoor praat en sê: Genesis 27:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 Daarna het Rebekka vir Isak bly sê: “Ek het ’n afsku gekry van my lewe weens die dogters van Het.+ As Jakob ooit ’n vrou neem uit die dogters van Het soos dié uit die dogters van die land, watter nut het die lewe dan vir my?”+
6 En Rebekka het vir haar seun Jakob gesê:+ “Kyk, ek het jou vader nou net met jou broer Esau hoor praat en sê:
46 Daarna het Rebekka vir Isak bly sê: “Ek het ’n afsku gekry van my lewe weens die dogters van Het.+ As Jakob ooit ’n vrou neem uit die dogters van Het soos dié uit die dogters van die land, watter nut het die lewe dan vir my?”+