Deuteronomium 4:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Het enige ander volk die stem van God uit die vuur hoor praat, soos jy dit gehoor het, en bly lewe?+ Deuteronomium 23:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Want Jehovah jou God wandel in jou kamp om jou te verlos+ en om jou vyande aan jou oor te lewer;+ en jou kamp moet heilig wees,+ sodat hy niks onwelvoegliks by jou sien en hom beslis daarvan afwend om jou te vergesel nie.+ Handelinge 7:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En toe Moses dit sien, was hy verwonderd oor die gesig.+ Maar toe hy nader gaan om ondersoek in te stel, het Jehovah se stem gekom:
33 Het enige ander volk die stem van God uit die vuur hoor praat, soos jy dit gehoor het, en bly lewe?+
14 Want Jehovah jou God wandel in jou kamp om jou te verlos+ en om jou vyande aan jou oor te lewer;+ en jou kamp moet heilig wees,+ sodat hy niks onwelvoegliks by jou sien en hom beslis daarvan afwend om jou te vergesel nie.+
31 En toe Moses dit sien, was hy verwonderd oor die gesig.+ Maar toe hy nader gaan om ondersoek in te stel, het Jehovah se stem gekom: