5 Hy het hom toe na buite gebring en gesê: “Kyk asseblief op na die hemel en tel die sterre, as jy hulle enigsins kan tel.”+ En hy het verder vir hom gesê: “So sal jou saad word.”+
4 En Jehovah het vir hom gesê: “Dit is die land wat ek aan Abraham, Isak en Jakob met ’n eed beloof het deur te sê: ‘Aan jou saad sal ek dit gee.’+ Ek het jou dit met jou eie oë laat sien, aangesien jy nie daarheen sal oortrek nie.”+
12 Daarom is ook uit een man,+ en hy so goed as dood,+ kinders gebore so talryk soos die sterre van die hemel en soos die sand aan die seestrand, ontelbaar.+