Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 8:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Al die dae dat die aarde bly staan, sal saaityd en oestyd, en koue en hitte, en somer en winter, en dag en nag nooit ophou nie.”+

  • Jesaja 55:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want net soos die stortreën en die sneeu uit die hemel neerdaal en nie daarheen terugkeer nie, tensy dit die aarde deurweek en dit laat voortbring en uitspruit,+ en saad aan die saaier en brood aan die eter gegee word,+

  • 2 Korintiërs 9:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En hy wat oorvloedig aan die saaier saad verskaf en brood om te eet,+ sal aan julle die saad verskaf om te saai en dit vermenigvuldig en sal die vrugte van julle regverdigheid laat toeneem.)+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel