15Ná hierdie dinge het die woord van Jehovah in ’n visioen tot Abram gekom+ en gesê: “Moenie vrees nie,+ Abram. Ek is ’n skild vir jou.+ Jou beloning sal baie groot wees.”+
8 En Jehovah trek voor jou uit. Hy sal voortdurend met jou wees.+ Hy sal jou nie in die steek laat of jou heeltemal verlaat nie. Moenie bang of verskrik wees nie.”+