Genesis 26:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En Isak het die waterputte weer oopgegrawe wat hulle in die dae van sy vader Abraham gegrawe het, maar wat die Filistyne ná Abraham se dood toegestop het;+ en hy het hulle weer genoem volgens die name wat sy vader hulle gegee het.+
18 En Isak het die waterputte weer oopgegrawe wat hulle in die dae van sy vader Abraham gegrawe het, maar wat die Filistyne ná Abraham se dood toegestop het;+ en hy het hulle weer genoem volgens die name wat sy vader hulle gegee het.+