Genesis 27:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hierop het sy moeder vir hom gesê: “Laat die vloek wat vir jou bedoel is, op my wees, my seun.+ Luister net na my stem en gaan haal hulle vir my.”+ Genesis 27:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 My seun, luister dan nou na my stem en staan op,+ vlug na my broer Laban in Haran.+ Spreuke 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Luister, my seun, na die dissipline van jou vader,+ en moenie die wet van jou moeder+ verlaat nie. Efesiërs 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Kinders, wees gehoorsaam aan julle ouers+ in eenheid+ met die Here, want dít is regverdig:+
13 Hierop het sy moeder vir hom gesê: “Laat die vloek wat vir jou bedoel is, op my wees, my seun.+ Luister net na my stem en gaan haal hulle vir my.”+