2 Korintiërs 11:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Maar ek is bang dat, soos die slang Eva deur sy listigheid verlei het,+ julle verstande op die een of ander wyse verderf sal word,+ weg van die opregtheid en die kuisheid wat die Christus toekom.+ 1 Timoteus 2:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Ook is Adam nie bedrieg nie,+ maar die vrou is geheel en al bedrieg+ en het in oortreding gekom.+
3 Maar ek is bang dat, soos die slang Eva deur sy listigheid verlei het,+ julle verstande op die een of ander wyse verderf sal word,+ weg van die opregtheid en die kuisheid wat die Christus toekom.+