Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 26:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En gedurende daardie nag het Jehovah aan hom verskyn en gesê: “Ek is die God van jou vader Abraham.+ Moenie bang wees nie,+ want ek is met jou, en ek sal jou seën en jou saad vermeerder ter wille van my kneg Abraham.”+

  • Markus 12:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Maar wat die dooies betref, dat hulle opgewek word, het julle nie in die boek van Moses, in die verslag oor die doringbos, gelees hoe God vir hom gesê het: ‘Ek is die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob’ nie?+

  • Handelinge 7:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 ‘Ek is die God van jou voorvaders, die God van Abraham en van Isak en van Jakob.’+ Bewend het Moses nie verder ondersoek durf instel nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel