Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 12:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Jehovah het toe aan Abram verskyn en gesê: “Aan jou saad+ gaan ek hierdie land gee.”+ Daarna het hy daar ’n altaar gebou vir Jehovah, wat aan hom verskyn het.

  • Genesis 28:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En hy sal aan jou die seën van Abraham gee,+ aan jou en jou saad by jou,+ sodat jy die land van jou vreemdelingskap,+ wat God aan Abraham gegee het,+ in besit kan neem.”

  • Psalm 105:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Toe hy gesê het: “Aan jou sal ek die land Kanaän gee+

      As julle toegemete erfdeel.”+

  • Handelinge 7:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En tog het hy hom geen erfbesitting daarin gegee nie, nee, nie ’n voetbreedte nie;+ maar hy het beloof om dit as ’n besitting aan hom te gee,+ en ná hom aan sy saad,+ hoewel hy nog geen kind gehad het nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel