41 Twintig jaar is ek nou al in u huis. Ek het u veertien jaar gedien vir u twee dogters en ses jaar vir u kleinvee, en u het my loon tien keer verander.+
12 Maak die bruidsprys en geskenk wat my opgelê word baie hoog,+ en ek is bereid om te gee volgens wat julle vir my sê; gee my net die jong dame as vrou.”