Miga 5:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “Nou sny jy jou stukkend,+ o dogter van ’n inval; ’n beleëringswal het hy teen ons opgewerp.+ Met die stok sal hulle die regter van Israel op die wang slaan.+ Matteus 27:50 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 50 Jesus het weer met ’n harde stem uitgeroep en die gees gegee.+
5 “Nou sny jy jou stukkend,+ o dogter van ’n inval; ’n beleëringswal het hy teen ons opgewerp.+ Met die stok sal hulle die regter van Israel op die wang slaan.+