Genesis 22:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Daar was ook sy byvrou, met die naam Reüma. Met verloop van tyd het sy ook geboorte gegee aan Tebag en Gaham en Tahas en Maʹäga.+ Genesis 25:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 maar aan die seuns van die byvrouens wat Abraham gehad het, het Abraham geskenke gegee.+ Toe het hy hulle, terwyl hy nog gelewe het, van sy seun Isak af weggestuur,+ ooswaarts, na die land van die Ooste.+ Genesis 35:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En terwyl Israel in daardie land gewoon het,+ het Ruben op ’n keer by Bilha, sy vader se byvrou, gaan lê, en Israel het daarvan te hore gekom.+ En die seuns van Jakob was twaalf.
24 Daar was ook sy byvrou, met die naam Reüma. Met verloop van tyd het sy ook geboorte gegee aan Tebag en Gaham en Tahas en Maʹäga.+
6 maar aan die seuns van die byvrouens wat Abraham gehad het, het Abraham geskenke gegee.+ Toe het hy hulle, terwyl hy nog gelewe het, van sy seun Isak af weggestuur,+ ooswaarts, na die land van die Ooste.+
22 En terwyl Israel in daardie land gewoon het,+ het Ruben op ’n keer by Bilha, sy vader se byvrou, gaan lê, en Israel het daarvan te hore gekom.+ En die seuns van Jakob was twaalf.