Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 35:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En die seuns by Bilha, Ragel se diensmeisie, was Dan en Nafʹtali.

  • Genesis 46:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En die seuns van Nafʹtali+ was Jagʹseël en Guni+ en Jeser en Sillem.+

  • Genesis 49:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “Nafʹtali+ is ’n lenige takbokooi. Hy uiter elegante woorde.+

  • Deuteronomium 33:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En van Nafʹtali het hy gesê:+

      “Nafʹtali is versadig van die goedkeuring

      En vol van die seën van Jehovah.

      Neem tog die weste en die suide in besit.”+

  • Openbaring 7:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 uit die stam Aser+ twaalfduisend;

      uit die stam Nafʹtali+ twaalfduisend;

      uit die stam Manasʹse+ twaalfduisend;

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel