Psalm 33:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hy versamel die waters van die see soos deur ’n dam+En plaas die bruisende waters in skatkamers. 2 Petrus 3:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want ooreenkomstig hulle wens ontgaan hierdie feit hulle aandag, dat daar van lankal af hemele+ was en ’n aarde wat kompak bo water uit+ en te midde van water+ gestaan het deur die woord van God;
5 Want ooreenkomstig hulle wens ontgaan hierdie feit hulle aandag, dat daar van lankal af hemele+ was en ’n aarde wat kompak bo water uit+ en te midde van water+ gestaan het deur die woord van God;