Genesis 29:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Toe Jehovah sien dat Lea gehaat word, het hy haar moederskoot geopen,+ maar Ragel was onvrugbaar.+ 1 Samuel 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En haar mededingster het haar ook erg getart+ om haar ontsteld te laat voel omdat Jehovah haar moederskoot toegesluit het. Psalm 113:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hy laat die onvrugbare vrou in ’n huis woon+As ’n vreugdevolle moeder van kinders.+LOOF Jah!+
31 Toe Jehovah sien dat Lea gehaat word, het hy haar moederskoot geopen,+ maar Ragel was onvrugbaar.+
6 En haar mededingster het haar ook erg getart+ om haar ontsteld te laat voel omdat Jehovah haar moederskoot toegesluit het.