1 Korintiërs 7:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Maar al sou jy ook trou, pleeg jy geen sonde nie.+ En as ’n maagdelike persoon trou, pleeg so iemand geen sonde nie. Diegene wat wel trou, sal egter verdrukking in hulle vlees hê.+ Maar ek spaar julle dit.
28 Maar al sou jy ook trou, pleeg jy geen sonde nie.+ En as ’n maagdelike persoon trou, pleeg so iemand geen sonde nie. Diegene wat wel trou, sal egter verdrukking in hulle vlees hê.+ Maar ek spaar julle dit.