7 En ek het die kudde wat bestem was om doodgemaak te word,+ as herder begin oppas,+ ten behoewe van julle, o geteisterdes van die kudde.+ Toe het ek vir my twee stawwe+ geneem. Die een het ek Lieflikheid+ genoem en die ander het ek Saambinding+ genoem, en ek het die kudde as herder begin oppas.