Genesis 4:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Wanneer jy die grond bewerk, sal dit nie sy krag aan jou teruggee nie.+ ’n Swerwer en ’n vlugteling sal jy op die aarde word.”+ Genesis 5:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En hy het hom Noag+ genoem en gesê: “Hý sal vir ons vertroosting bring van ons werk en van die pyn van ons hande as gevolg van die grond wat Jehovah vervloek het.”+
12 Wanneer jy die grond bewerk, sal dit nie sy krag aan jou teruggee nie.+ ’n Swerwer en ’n vlugteling sal jy op die aarde word.”+
29 En hy het hom Noag+ genoem en gesê: “Hý sal vir ons vertroosting bring van ons werk en van die pyn van ons hande as gevolg van die grond wat Jehovah vervloek het.”+