5 En daar was nog geen struik van die veld op die aarde te vinde nie, en geen plant van die veld het nog uitgespruit nie, want Jehovah God het dit nie op die aarde laat reën nie,+ en daar was geen mens om die grond te bewerk nie.
19 In die sweet van jou aangesig sal jy brood eet totdat jy na die grond terugkeer, want daaruit is jy geneem.+ Want stof is jy en tot stof sal jy terugkeer.”+