25 Daarop het Saul gesê: “Só sal julle vir Dawid sê: ‘Die koning skep nie behae in ’n bruidsprys+ nie, maar in honderd voorhuide+ van die Filistyne, om hom op die vyande van die koning te wreek.’”+ Maar Saul het planne beraam om Dawid deur die hand van die Filistyne te laat val.