Spreuke 6:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 ’n hart wat skadelike planne beraam,+ voete wat haastig is om na slegtheid te hardloop,+ Spreuke 16:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 ’n Man van geweld sal sy naaste verlei+ en laat hom beslis op ’n weg gaan wat nie goed is nie.+ Spreuke 26:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Haat word deur bedrog bedek. Sy slegtheid sal in die gemeente blootgelê word.+ Markus 7:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 egbreuk, hebsugtige begeertes,+ goddelose dade, bedrog, losbandige gedrag,+ ’n afgunstige oog, lastering, hoogmoed, onredelikheid.
22 egbreuk, hebsugtige begeertes,+ goddelose dade, bedrog, losbandige gedrag,+ ’n afgunstige oog, lastering, hoogmoed, onredelikheid.