Eksodus 5:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Dadelik het hulle vir hulle gesê: “Mag Jehovah julle sien en oordeel,+ aangesien julle ons ’n slegte reuk gemaak het+ voor Farao en voor sy knegte, sodat julle hulle ’n swaard in die hand gegee het om ons dood te maak.”+ Spreuke 11:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 ’n Man van liefderyke goedhartigheid doen goed aan sy eie siel,+ maar die wreedaard stort sy eie liggaam in die ongeluk.+
21 Dadelik het hulle vir hulle gesê: “Mag Jehovah julle sien en oordeel,+ aangesien julle ons ’n slegte reuk gemaak het+ voor Farao en voor sy knegte, sodat julle hulle ’n swaard in die hand gegee het om ons dood te maak.”+
17 ’n Man van liefderyke goedhartigheid doen goed aan sy eie siel,+ maar die wreedaard stort sy eie liggaam in die ongeluk.+