Genesis 49:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Daar het hulle Abraham en sy vrou Sara begrawe.+ Daar het hulle Isak en sy vrou Rebekka begrawe,+ en daar het ek Lea begrawe.
31 Daar het hulle Abraham en sy vrou Sara begrawe.+ Daar het hulle Isak en sy vrou Rebekka begrawe,+ en daar het ek Lea begrawe.