13 Maar dit sal glad nie goed afloop met die goddelose nie,+ en ook sal hy nie sy dae, wat soos ’n skaduwee is, verleng nie,+ omdat hy God nie vrees nie.+
27 “‘En wanneer ’n goddelose hom afkeer van sy goddeloosheid wat hy gedoen het en geregtigheid en regverdigheid beoefen,+ sal hy sy siel in die lewe hou.+