26 ‘“Ek het gister beslis die bloed+ van Nabot en die bloed van sy seuns+ gesien”, is die woord van Jehovah, “en ek sal jou beslis op hierdie stuk land vergeld”,+ is die woord van Jehovah.’ Tel hom dan nou op; gooi hom op die stuk land volgens die woord van Jehovah.”+
21 Want kyk! Jehovah kom uit sy plek te voorskyn om van die inwoner van die land rekenskap te eis vir sy oortreding,+ en die land sal beslis sy bloedvergieting openbaar+ en sal nie langer sy doodgemaaktes bedek nie.”+