Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En vir Adam het hy gesê: “Omdat jy na jou vrou se stem geluister het en van die boom begin eet het waarvan ek jou hierdie bevel gegee het:+ ‘Jy mag daarvan nie eet nie’—vervloek is die grond weens jou.+ Met pyn sal jy die opbrengs daarvan eet al die dae van jou lewe.+

  • Levitikus 26:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En julle krag sal eenvoudig verniet verbruik word, aangesien julle land nie sy opbrengs sal lewer nie,+ en die bome van die land nie hulle vrugte sal gee nie.+

  • Deuteronomium 28:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Vervloek sal die vrug van jou liggaam+ en die vrugte van jou grond,+ die kalwers van jou beeste en die aanteel van jou kleinvee wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel