Psalm 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy sal beslis word soos ’n boom wat by waterstrome geplant is,+Wat sy vrugte op sy tyd gee+En waarvan die blare nie verwelk nie,+En alles wat hy doen, sal suksesvol wees.+ Romeine 8:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vir ons is, wie sal teen ons wees?+ Hebreërs 13:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Daarom kan ons goeie moed hou+ en sê: “Jehovah is my helper; ek sal nie bang wees nie. Wat kan die mens aan my doen?”+
3 En hy sal beslis word soos ’n boom wat by waterstrome geplant is,+Wat sy vrugte op sy tyd gee+En waarvan die blare nie verwelk nie,+En alles wat hy doen, sal suksesvol wees.+
6 Daarom kan ons goeie moed hou+ en sê: “Jehovah is my helper; ek sal nie bang wees nie. Wat kan die mens aan my doen?”+